Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

101 Feesnaweek

25 March @ 12:00 pm - 26 March @ 6:00 pm

  • « Jaarlikse Menseregtewet Uitnodiging
  • Namibië ons is op pad »

Hierdie jaar vier die Fakulteit Regsgeleerdheid 101 jaar met ‘n spesiale Eeufees-reünie-naweek wat propvol aktiwiteite is om te verseker dat u – ons alumni – hierdie belangrike geleentheid saam met ons kan vier.

Die Ou Hoofgebou is oorspronklik in 1886 as die hoofgebou van die Victoria Kollege ingewy. Die Fakulteit Regsgeleerdheid is in 1921 gestig en bly die intellektuele tuiste van baie regters, advokate, prokureurs, groot nyweraars, sakeleiers, politici en akademici.

Ons nooi u uit om terug te keer na u intellektuele tuiste en terug te dink aan u studentedae, deel te neem aan besprekings oor aktuele kwessies en te luister na vooraanstaande sprekers. U deelname sal die Fakulteit Regsgeleerdheid se strewe bevorder om op die voorpunt van regsontwikkelings te bly, terwyl goeie verhoudings met, en tussen, ons alumni gehandhaaf word.

Van die geleenthede waarna uitgesien kan word sluit in Silwer (25 jaar) en Goud (50 jaar) reünie-aktiwiteite (met verwysing na 2021 en 2022), dekade reünie-geleenthede, ‘n openbare lesing en boekbekendstelling, gevolg deur ‘n Stadsaaldinee wat die feestelikhede afsluit. Klik hier vir die gedetailleerde uiteensetting van gebeure.

RSVP: Stuur ‘n e-pos na alumni@sun.ac.za om u plek te bespreek.

Ons daarna uit om u terug te verwelkom by u Fakulteit.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Start:
25 March @ 12:00 pm
End:
26 March @ 6:00 pm
Event Category:
Events
  • « Jaarlikse Menseregtewet Uitnodiging
  • Namibië ons is op pad »
  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Train4Fees
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Konvokasie
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Get Informed
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!