Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Guernsey Alumni-hoofstuk bekendstelling saam met prof Wim de Villiers

23 June 2022 @ 6:00 pm - 8:00 pm

  • « Olimpiese Winterspele
  • Jong Alumni – Is ‘n MBA vir my? »

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge nooi jou en ‘n metgesel na ‘n onthaal op Donderdag 23 Junie 2022 om die bekendstelling van ons Guernsey Alumni-tak te vier. Hierdie tak en ons Jersey Alumni-tak – sal beide deel vorm van ons groter Kanaaleilande Maties Alumnihub.

Verwag ‘n ongelooflike en ontspannende aand by die Salon Privé van Le Nautique, waar Maties van regoor die eiland bymekaar sal kom om weer kontak te maak en te netwerk.

Professor Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, sal by ons aansluit en jou op hoogte bring van die opwindende verwikkelings by jou alma mater.

Kom sluit by ons aan!

Die besonderhede van die geleentheid is as volg:
Datum: Donderdag 23 Junie 2022
Tyd: 18:00
Plek: Salon Privé at Le Nautique Restaurant, Quay Steps, St Peter Port, GY1 2LE
Koste: Kontantkroeg beskikbaar vir ekstras.
RSVP: Stuur ‘n e-pos na alumni@sun.ac.za teen Dinsdag 7 Junie om te RSVP.

Deel gerus hierdie uitnodiging met jou mede-Maties. Ons sien daarna uit om tyd saam met jou deur te bring.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
23 June 2022
Time:
6:00 pm - 8:00 pm
Event Category:
Events
  • « Olimpiese Winterspele
  • Jong Alumni – Is ‘n MBA vir my? »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!