Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maties aanlyn wynproe – Ernie Els

18 November 2022 @ 7:00 pm - 8:30 pm

  • « SWAN: Herfs Netwerkgeleentheid
  • Uitnoodiging: Refleksies: Mans & GBV paneelbespreking »

Jy word hartlik uitgenooi na ons laaste Maties-wynklub virtuele wynproe-sessie vir 2022. Sluit asseblief aan by mede-Maties in Europa, waar jy die geleentheid sal kry om herinneringe aan Stellenbosch te deel terwyl ons na die ikone van die wynbedryf luister en aan ons gunsteling Suid-Afrikaanse wyne teug.

Vir hierdie laaste wynervaring van die jaar het ons saamgespan met die bekende Ernie Els- wynlandgoed. Ons is verheug om keldermeester Louis Strydom te verwelkom wat sy kennis en stories met ons gaan deel terwyl ons ‘n seleksie van sy bekroonde wyne proe: die Ernie Els Big Easy Chenin Blanc 2021, Cabernet Sauvignon Rosé 2021, Red Blend 2022 en die Cabernet Sauvignon 2020, asook die Proprietor’s Red Blend 2017 en Proprietor’s Cabernet Sauvignon 2016.

Ons het saamgespan met Capreo-wynverspreiders wat sal verseker dat jou wynpakket binne drie tot vyf werskdae op jou voorstoep afgelewer word. Vir elke wynpakket wat verkoop word, sal Capreo R50 aan die US-beursfonds skenk.

Ons het twee wynpakkette beskikbaar — ‘n standaard-pakket (KLIK HIER) en ‘n premium-pakket (KLIK HIER). Die standaard-pakket bevat die Ernie Els Big Easy Chenin Blanc, Cabernet Sauvignon Rosé en die Big Easy Red Blend, terwyl ons premium-pakket die volledige keuse bevat wat op die aand geproe sal word. Ons stel voor dat jy die wyne 20 minute voor die wynproe-sessie oopmaak en dat jy die wyne teen die regte temperatuur geniet.

Bepalings en voorwaardes
Die koste van die standaard en premium-pakkette sluit versending in. Die koste van die pakket hang af van die land waar dit bestel word.
 
Besonderhede van die geleentheid is soos volg:

Datum: Vrydag 18 November 2022
Tyd: 19:00 tot 20:30
Plek: Aanlyn
(Die skakel word twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur.)
RSVP: KLIK HIER om te RSVP teen Vrydag 11 November.

Nooi gerus diegene in jou sosiale kring om te deel in jou wynproe-sessie. Ons beloof ‘n interessante en prettige aand!

Ons sien daarna uit om jou aanlyn te verwelkom.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
18 November 2022
Time:
7:00 pm - 8:30 pm
Event Category:
Events
  • « SWAN: Herfs Netwerkgeleentheid
  • Uitnoodiging: Refleksies: Mans & GBV paneelbespreking »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!