Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maties kom klink ‘n glasie

26 March 2021 @ 8:00 pm - 9:30 pm

  • « Maties kom klink ‘n glasie
  • Covid-variante en entstowwe vir Afrika »

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van ons Maties-wynklub in Frankryk. Hier sal jy die geleentheid kry om met verskillende wynmakers en eienaars van wynlandgoedere in die Stellenbosch-wynroete en ander wynproduserende streke in Suid-Afrika, in gesprek te tree. Kom deel en herleef herinneringe aan Stellenbosch terwyl ons na die ikone van die bedryf luister en aan ons gunsteling SA wyne teug.

Ons bied hierdie eerste aanlyn-wynervaring van die jaar aan in samewerking met die befaamde Franschhoekvallei-wynlandgoed, La Motte. Hierdie skilderagtige landgoed spog met ‘n samesmelting van historiese sjarme en rustige tuine, met tradisionele disse en internasionaal bekroonde wyne wat dui op die fynere dinge in die lewe.

Ons is verheug om Edmund Terblanche te verwelkom wat sy kennis en stories met ons gaan deel terwyl ons ‘n keur van sy geliefde wyne proe: die La Motte Sauvignon Blanc 2020, Franschhoek Chardonnay 2018, Pierneef Sauvignon Blanc 2019, Franschhoek Syrah 2017, Pierneef Syrah-Viognier 2017 en die verruklike Millennium.

Natuurlik weet ons dat wyn en goeie geselskap hand aan hand gaan, maar ons stel ook voor dat jy soutbeskuitjies, olywe en kaas voorberei om jou aanlyn ervaring nog lekkerder te maak.

Ons het saamgespan met Capreo-wynverspreiders wat sal verseker dat jou wynpakket binne drie tot vyf dae op jou voorstoep afgelewer word. Vir elke wynpakket wat verkoop word, sal Capreo R50 aan die US se Beursfonds skenk.

Ons het twee spesiaal gekureerde pakkette beskikbaar — ‘n standaardpakket (KLIK HIER) en ‘n premium pakket (KLIK HIER).  Die standaardpakket bevat die La Motte Sauvignon Blanc 2020, Franschhoek Chardonnay 2018 en Millennium, terwyl ons premium pakket die volledige keur van wyne bevat wat op die aand geproe sal word.

Ons stel voor dat jy die wyne 20 minute voor die proe-sessie oopmaak en verseker ook dat jy die wyne op die regte temperatuur geniet.

Datum: Vrydag 26 Maart 2021
Tyd: 19:00 tot 20:30
Plek: Aanlyn (Zoom)
(Die Zoom-skakel word twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur.)
RSVP: Rig asb ‘n e-pos aan alisonapril@sun.ac.za om te RSVP teen Vrydag 19 Maart.
Kalender: KLIK HIER om die geleentheid in jou dagboek te voeg.

Ons sien uit om jou aanlyn te verwelkom. Verwag beslis ‘n interessante en prettige aand!

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
26 March 2021
Time:
8:00 pm - 9:30 pm
Event Category:
Events
  • « Maties kom klink ‘n glasie
  • Covid-variante en entstowwe vir Afrika »
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!