Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maties Wyn Klub met Neethlingshof

20 May 2022 @ 8:00 pm - 9:30 pm

  • « Geleentheid uitgestel: Vertoning van Robert F. Kennedy
  • SWAN: ‘n Goeie dosis inspirasie »

Jy word hartlik uitgenooi na ons tweede Maties Wynklub-geleentheid vir 2022. Sluit asseblief op Vrydag 20 Mei aan by mede-Maties in Europa, Ierland en die Verenigde Koninkryk waar jy die geleentheid sal kry om herinneringe aan Stellenbosch te deel terwyl ons na die ikone van die wynbedryf luister en aan ons gunsteling Suid-Afrikaanse wyne teug.

Vir ons tweede wynproe-ervaring van die jaar het ons saamgespan met die meer as 300-jaar-oue Stellenbosch-wynlandgoed, Neethlingshof. Hierdie befaamde landgoed spog met ‘n verskeidenheid aktiwiteite wat wissel van saamgestelde wynproeë, heerlike kosopsies, asook ontspanne musiekaande op Woensdae. Ons is geëerd om wynmaker De Wet Viljoen en assistent-wynmaker Mika Engelbrecht te verwelkom om hul kennis en stories te deel terwyl ons ‘n seleksie van hul gesogte wyne proe: die Neethlingshof Unwooded Chardonnay 2021, Chenin Blanc 2021, Gewürztraminer 2020, Pinotage 2020 en die Malbec 2020. Ons sluit die proe-sessie af met hul Short Story Collection ‘The Caracal 2018’.

Europa
Capreo-wynverspreiders sal verseker dat jou wynpakket binne drie tot vyf dae op jou voorstoep afgelewer word. Vir elke wynpakket wat verkoop word, sal Capreo R50 aan die Universiteit se Beursfonds skenk.

Ons het twee spesiaal gekureerde pakkette beskikbaar — ‘n standaard-pakket (KLIK HIER) en ‘n premium-pakket (KLIK HIER). Die standaard-pakket bevat die Neethlingshof Unwooded Chardonnay 2021, Gewürztraminer 2020 en die Short Story Collection ‘The Caracal 2018’, terwyl ons premium-pakket die volledige keur van wyne bevat wat op die aand geproe sal word.

Bepalings en voorwaardes
Vir Europa sluit die koste vir die standaard- en premium-wynpakkette versending in. Die koste van die pakket hang af van die land vanwaar dit bestel word.

Verenigde Koninkryk
Ons het saamgespan met die Yorkshire-gebaseerde wynhandelaar (www.lekkerwines.co.uk) om die wyne vir die aand te verskaf. Ons het twee spesiaal gekureerde pakkette beskikbaar ‘n standaard-pakket (KLIK HIER) en ‘n premium-pakket (KLIK HIER).  Die standard-pakket sluit die Neethlingshof Unwooded Chardonnay 2021, Six Flowers 2019 en die Short Story Collection ‘The Caracal 2018’ in, terwyl ons premium-pakket die volledige keuse bevat wat die aand geproe sal word. (Weens voorraadtekorte in die VK, is die Gewürztraminer 2020 ongelukkig nie beskikbaar nie.)

Ons stel voor dat jy die wyne 20-minute voor die proe-sessie oopmaak en onthou om jou wyne teen die regte temperatuur te geniet.

Datum: Vrydag 20 Mei 2021
Tyd: 19:00 tot 20:30 (CET), 18:00 tot 19:30 (BST)
Plek: Aanlyn (Die Zoom-skakel word twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur.)
RSVP: Stuur ‘n e-pos aan alisonapril@sun.ac.za om te RSVP teen Vrydag 13 Mei.

Nooi gerus diegene in jou sosiale kring om te deel in jou wynproe-sessie, sluit aan op Zoom en skakel jou kamera aan. Ons beloof ‘n interessante en prettige aand!

Ons sien daarna uit om jou aanlyn te verwelkom.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
20 May 2022
Time:
8:00 pm - 9:30 pm
Event Categories:
Events, Wynklub
  • « Geleentheid uitgestel: Vertoning van Robert F. Kennedy
  • SWAN: ‘n Goeie dosis inspirasie »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!