Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Pretoria: Gholfdag by Wingate-buiteklub

14 February 2022 @ 11:00 am - 4:00 pm

  • « Midmar-Myl 2022
  • Pretoria: Piekniek en Rugby »

Ons hoop jy het ‘n welverdiende ruskans geniet en sien uit na wat hierdie nuwe jaar mag inhou. Jou Pretoria Maties Alumni-tak was hard aan die werskaf en het verskeie alumni-aktiwiteite vir die eerste helfte van die jaar gereël. Ons doen ‘n beroep op jou om aan te sluit! By hierdie geleenthede kan jy kontak bewerkstellig met mede-Maties en nuwe sosiale en besigheidsnetwerke skep. Geniet bobaas-rugby by die openingswedstryd van die 2022 Varsitybeker, piekniek saam met jou familie en vriende, speel ‘n potjie gholf saam met jou maats of bespreek daardie uiters belangrike onderwerp: aandagtigheid, of te wel, mindfulness. Of jy nou een ​​of al hierdie geleenthede wil bywoon – ons sien daarna uit om tyd saam met jou te spandeer.

En daar spring ons weg!
Ons Pretoria Maties Alumni-tak is toe amptelik in November 2021 by die Menlyn Boutique Hotel bekendgestel. Dankie aan almal wat dit bygewoon het. Klik hier vir ‘n keur van foto’s.

Wil jy van jou tyd deel? Jy kan vrywillig op ons takkomitee dien. Kontak Ferdi van Dyk by alumnihubs@sun.ac.za indien jy betrokke wil raak.

Neem asseblief kennis
Plek is beperk weens COVID-19-regulasies. Kaartjies sal op ‘n eerste-kom-basis uitgereik word.

Maandag, 14 Februarie
Gholfdag by die Wingate-buiteklub
Sluit by ons aan vir ‘n potjie gholf by die Wingate-buiteklub. Jy kan jou Tukkies-vriende die stryd aansê by ons Maties vs Tukkies-gholfdag voor die aand se opening Varsitybeker-wedstryd. Skryf in vir ‘n tweebal teen R1 500 om die kompetisie aan die gang te sit. Dit beloof om ‘n opwindende dag te wees met ongelooflike pryse, heerlike kos en lekker geselskap! Ons slaan om 11:00 af.
KLIK HIER vir meer besonderhede of stuur ‘n e-pos aan Ferdi van Dyk by dfvandyk@sun.ac.za.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
14 February 2022
Time:
11:00 am - 4:00 pm
Event Category:
Events
  • « Midmar-Myl 2022
  • Pretoria: Piekniek en Rugby »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!