Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

SWAN: Jy word uitgenooi

26 August 2020 @ 1:00 pm - 2:00 pm

  • « Maties Rugby Virtuele bespreking
  • In gesprek met Prof Stan »

Dit is Vrouemaand en die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge van die Universiteit Stellenbosch (US) vier dit met ‘n nuwe netwerk vir al ons uitstaande Matie-vroue. Sluit gerus by ons aan vir die amptelike bekendstelling van die Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (in Engels SWAN).

SWAN is daarop gemik om vroue bymekaar te bring deur mentorskapprogramme, leierskapopleiding, rondetafelbesprekings en vele meer om netwerke tussen verskillende groepe vroue in ‘n verskeidenheid bedrywe moontlik te maak – en natuurlik wil ons terselfdertyd graag pret hê!

Ons hoofspreker is ‘n inspirerende Matie-vrou in eie reg, dr Marlene le Roux. As die huidige uitvoerende hoof van die Artscape Theatre Centre in Kaapstad, is haar passie bloot om kuns en kultuur te gebruik om minderbevoorregte groepe te bemagtig en om ‘n verskil in ander se lewens te maak. Sy is die medestigter van die Women’s Achievement Network for Disability, ‘n Suid-Afrikaanse gestremdheid en vroueregte-aktivis, en word erken as een van Suid-Afrika se invloedrykste vroue. Dr Le Roux was al Shoprite / Checkers Vrou van die jaar, het die Chevalier des Ordre des Arts et des Lettres, ‘n Franse toekenning in die uitvoerende kunste, ontvang asook vele ander internasionale en nasionale toekennings (maar ons is seker dat dr Le Roux dit hoog op prys stel dat sy al twee keer aangewys is as US-alumnus van die jaar.)

Nog ‘n suksesvolle alumna, dr Nthabiseng Moleko, is die fasiliteerder van die bespreking. Wanneer dr Moleko nie klasgee in Statistiek en Ekonomie aan die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool nie, is sy ‘n voorstaander van vroueregte as kommissaris van die Kommissie vir Geslagsgelykheid.
Sy is ‘n gereelde kommentator as ‘n ontwikkelingsekonoom en denkleier oor kwessies van nasionale ontwikkeling, ekonomiese geregtigheid en die gebruik van finansiële markte om inklusiewe groei te bevorder en ongelykheid te verminder.

Datum: Woensdag 26 Augustus 2020
Plek: Aanlyn
Tyd: 13:00–14:00
RSVP: E-pos alumni@sun.ac.za om te RSVP teen Vrydag 21 Augustus.
(‘n Skakel na die geleentheid, tesame met die huisreëls, word na ontvangs van jou RSVP aan jou gestuur.)

Ons sien uit daarna om jou aanlyn te verwelkom.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
26 August 2020
Time:
1:00 pm - 2:00 pm
Event Category:
Events
  • « Maties Rugby Virtuele bespreking
  • In gesprek met Prof Stan »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!