
- This event has passed.
Geleentheid uitgestel: Vertoning van Robert F. Kennedy
17 May 2022 @ 6:30 pm - 8:00 pm

Weens vlak 4-beurtkrag regoor die land, het die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge besluit om die video-bekendstelling van Matie Legends and Pioneers:Â Robert F. Kennedy and the Other White House wat vanaand (17 Mei) sou plaasvind, uit te stel.
Ons vra om verskoning vir die ongerief maar hoop om binnekort ‘n nuwe datum te bevestig wanneer almal ten volle kan deelneem. Hou gerus jou e-pos inmandjie dop vir verdere inligting.
Tot dan, bly veilig en gesond.
Details
- Date:
- 17 May 2022
- Time:
-
6:30 pm - 8:00 pm
- Event Category:
- Events