
- This event has passed.
Virtuele-ontmoeting: Sluit by ons aan
15 February 2021 @ 6:00 pm - 16 February 2021 @ 7:00 pm

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch beplan ‘n virtuele byeenkoms vir ons alumni in Denemarke op Maandag 15 Februarie en op Dinsdag 16 Februarie 2021 en ons wil jou graag daar sien. Ons hoop om daardie unieke Matie-gees by hierdie aanlyn geleentheid ten toon te stel.
Ons hou daarvan om met Maties regoor Europa in verbinding te tree, en ons verwelkom die geleentheid om jou meer te vertel van ons strewe om ‘n sterker Maties-gemeenskap te bou en hoe jy betrokke kan raak.
Ons bied jou twee geleenthede om met Maties in jou omgewing kontak te maak. Sal jy by ons aansluit?
RSVP: Rig asb jou RSVP aan alisonapril@sun.ac.za om te RSVP vir Maandag 15 Februarie 2021 of vir Dinsdag 16 Februarie 2021
RSVP-sperdatum: Dinsdag 9 Februarie 2021
Tyd: 18:00 tot 19:00 CET
Plek: Aanlyn
(Die skakel word twee dae voor die geleentheid per e-pos aangestuur.)
Kalender: KLIK HIER om hierdie geleentheid by jou kalender te voeg of KLIK HIER vir Dinsdag 16 Februarie 2021.
Ons sien daarna uit om jou aanlyn te verwelkom.
Details
- Start:
- 15 February 2021 @ 6:00 pm
- End:
- 16 February 2021 @ 7:00 pm
- Event Category:
- Events