Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Maties Sport

Die nostalgie wat met Matie-wees gepaardgaan, is uiters spesiaal – daar is net goeie herinneringe aan someraande by die Danie Craven-stadion, gejuig vir die maroenmasjien, of die vinnige aksie van basketbal en netbal in die Coetzenburg-sentrum, om nie eers te praat van rekord-oomblikke by die geskiedkundige Coetzenburg-stadion nie.

Coetzenburg is die hart van die Universiteit Stellenbosch, ongeag of jy ’n sport beoefen het of nie. Jou teenwoordigheid op wedstyd-aande of feitlik, deur die vele aanlyn-geleenthede, is noodsaaklik om die nalatenskap wat oor 100 jaar gevorm is, te laat aanhou groei.

Vandag bied Maties Sport 30 kodes – 11 van hulle hoëprestasie – aan sowat 3 000 studentatlete en dien steeds as die slypskool vir uitnemendheid in afrigting, sportinnovasie en nasionale kampioene.

Tydens die ongekende omstandighede van die afgelope twee jaar het Maties Sport na vore getree as ’n leier onder Suid-Afrikaanse universiteite deur tegnologie te gebruik om aanlyn te verskuif met afrigtingsessies oor kodes, webinars en nasionale kompetisies. In 2022 sal die terugkeer na aksie vinnig en daadwerklik wees sodra COVID-19- beperkings opgehef sou word en ons hoop om ondersteuners terug te verwelkom in ons beroemde stadions. So, bly verbind met Maties Sport, hou jou kalender op datum en vier daai maroen steeds met trots – en onthou … #gooimielies!

Moenie die aksie misloop nie

Maties Sport het ’n wye en uiteenlopende netwerk van volgelinge op sosiale media. “Like” en volg ons om te verseker dat jy op die hoogte bly van wie in watter sportsoort uitblink, watter span boaan die puntelys is, wie die vlag vir Suid-Afrika wapper en natuurlik die wedstrydlys van jou gunsteling sport. Boonop wil jy dalk by een van ons vele aanlynbyeenkomste aansluit om van kundiges op hul gebied te hoor en om deel te neem aan die algemene gesprek rondom universiteitsport en jou alma mater in die besonder. Ons hoor graag van jou, so deel gerus jou kommentaar, foto’s en stories met ons. Jy is immers ons inspirasie en … eenmaal ’n Matie, altyd ’n Matie.

Reg vir wegspring!

Om te sê dat die COVID-19-pandemie verwoesting in die sportwêreld in 2020/2021 gesaai het, is om dit sagkens te stel. Ongelukkig stoomroller dit steeds voort en die gevoel teen druktyd by Maties Sport se 30 kodes is een van onsekerheid oor kompetisiedatums en lokale – selfs al sou dit eindig. Hopelik sal wedstryde aan die begin van die eerste kwartaal deur die beheerliggame bevestig word, wat ons talentvolle studentatlete in staat sal stel om weer op die speelveld te wees, hul ondersteuners te vermaak en die Universiteit Stellenbosch trots te maak.

Volg die kodes en spelers op sosiale media!

Jy kan ons volg op ons Facebook, Instagram of op Twitter @matiessport volg om al ons opkomende wedstryde.

Kontak: Ons Sportbestuurders

Netbal: Charle Swart (matiesnetbal@sun.ac.za)

Rugby:
Sean Surmon (surmon@sun.ac.za)

Atletiek:
Keagan van Aarde (vanaarde@sun.ac.za)

Krieket
: Keagan van Aarde (vanaarde@sun.ac.za)

Hokkie:
Reggie Smith (rjs@sun.ac.za)

Sokker:
Elroy Smith (esmith@sun.ac.za)

Oor tot aksie

Hardloop en fietsry tydens Tuiskoms 2022: Saterdag 10 September

Dok Craven Gholfdag: Vrydag 7 Oktober

Varsitybeker-wedstrydlys:

Maandag 14 Februarie, 19:00

FNB Tuks vs FNB Maties | Tuks-stadion | TV

Maandag 21 Februarie, 19:00

FNB UV vs FNB Maties | Shimla Park | TV

Maandag 28 Februarie, 19:00

FNB Maties vs FNB Wits | Danie Craven-stadion

Maandag 7 Maart, 19:00

FNB Maties vs FNB UJ | Danie Craven-stadion

Maandag 14 Maart, 19:00

FNB CUT vs FNB Maties | CUT Rugby-stadion

Maandag 21 Maart, 19:00

FNB Maties vs FNB NWU | Danie Craven-stadion | TV

Maandag 28 Maart, 19:00

FNB UCT vs FNB Maties | UK Rugbyvelde | TV

Maandag 4 April, 19:00

FNB Maties vs FNB Madibaz | Danie Craven-stadion

Maandag 11 April, 19:00

FNB Maties vs FNB UWK | Danie Craven-stadion

Varsity Sport

Februarie tot April –

Varsitybeker (Rugby)

Maart – Varsity Atletiek

Mei – Varsity Hokkie

Augustus – Varsity Netbal

September – Varsity Krieket

Oktober – Varsity 7s & Varsity Basketbal

USSA (Besoek https://sport.sun.ac.za/ vir die jongste inligting.)

April – eSport, skaak

Julie – Muurbal, rugby, hokkie, basketbal, netbal, gholf

September – Roei, kanovaart, 7s rugby, swem

Desember – Krieket, sokker, waterpolo

Krieket

Premier 50 boulbeurte (2021-2022) Mans:

Saterdag 8 Januarie

Saterdag 15 Januarie

Saterdag 22 Januarie

Sondag 23 Januarie

Saterdag 29 Januarie

Saterdag 5 Februarie

Saterdag 12 Februarie

Saterdag 19 Februarie

Saterdag 26 Februarie

thumbnail_matiessports1
thumbnail_matiessports2
thumbnail_matiessports3
thumbnail_matiessports4
thumbnail_matiessports5
thumbnail_matiessports6
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!