Kanada
Kanada

Meer as 1 500 Maties is oor die 10 provinsies van Kanada versprei, ja selfs daardie afgeleë plekke op die Kanadese kaart het ‘n Matie of twee in die omgewing. Ons wil graag kontak maak met alle alumni in Kanada en is besig om takke op die been te bring in gebiede met ‘n hoë konsentrasie alumni soos Toronto, Vancouver en Calgary.
As jy deel wil wees van die beplanningspan vir enige van die takke, stuur asseblief ‘n e-pos aan alumnihubs@sun.ac.za of darrynh@sun.ac.za.