Geluk
Welkom by ons alumni-familie. Jy is ’n sprekende voorbeeld van die uitnemendheid waarna die Universiteit Stellenbosch streef.
Bly in kontak
Laat jou alma mater jou help om in kontak te bly met jou Matie-vriende, die nuutste werksaanbiedinge te sien asook om mentors en netwerkgeleenthede te vind – alles op een plek.