Media
Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan
Op 1 Februarie 2014 het Prof. Louise Warnich geskiedenis gemaak toe sy as die eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Vir die afgelope
NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE
𝐊𝐄𝐍𝐍𝐈𝐒𝐆𝐄𝐖𝐈𝐍𝐆 𝐀𝐀𝐍 𝐀𝐋𝐋𝐄 𝐋𝐄𝐃𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐃𝐈𝐄 𝐊𝐎𝐍𝐕𝐎𝐊𝐀𝐒𝐈𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐔𝐍𝐈𝐕𝐄𝐑𝐒𝐈𝐓𝐄𝐈𝐓 𝐒𝐓𝐄𝐋𝐋𝐄𝐍𝐁𝐎𝐒𝐂𝐇 NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE Op 2 April 2024 het die verkose Uitvoerende komitee van
Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid verleen. Die grade Doktor in die Handel (DCom), honoris causa, is Woensdag (27
Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenes
Met slimkoppe in haar bloedlyn, was dit net ʼn kwessie van tyd voordat Alberta (Berte) van der Watt van Paul Roux in die Oos-Vrystaat die kruin van akademiese sou bereik.
Nuwe Maties Coffee Hub: ‘n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap
Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met ‘n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese Maties Winkel bied van 1
Jongste oor Wilgenhof-koshuis
Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings om te verseker dat alle
Rekenmeester met ‘n hart vir die gemeenskap
Ayanda Vabaza-Mvandaba se maatstaf van sukses is nie monetêre welvaart nie, maar om ‘n beter samelewing te help skep. As ‘n geoktrooieerde rekenmeester wat haar BRek- en HonsBRek-graad aan die
Sluit by prof Thuli en vriende aan vir ʼn Sosiale Geregtigheid-staptog om fondse vir studentegeld in te samel
Die lot van studente wat sukkel om hul universiteitsgeld te betaal, is een van die dringendste uitdagings vir tersiêre onderwys in Suid-Afrika in 2024. Om hierdie kwessie aan te pak
SA se topmatrikulant nou ’n trotse Matie
Toe Melissa Müller en haar ma, Lucille, vroeër vandeesweek die Neelsie-studentesentrum besoek het, het dit nogal ‘n opskudding veroorsaak. “Ek het jou in die koerant gesien!” het ‘n winkelassistent gegil
Birthday for Bursaries bied ondersteuning aan gesondheidswetenskappe studente
Die meeste mense verwag om geskenke op hul verjaardag te ontvang, maar prof Karin Baatjes gebruik haar volgende verjaardag om een van die grootste geskenke van almal te gee: opvoeding.
Dr Antoinette van der Merwe aangestel as hoof van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling
As ons kyk na die reeks gebeure, mylpale en keerpunte wat dr Antoinette van der Merwe se professionele loopbaan gevorm het, blyk dit asof die sterre perfek belyn het om
“n Kwessie van leer en probeer’
Lara Marsh (Marais) het haar eie onderneming gestig kort nadat sy haar meestersgraad in Ekonomie aan die US verwerf het. Dié voorvatter glo dat daar ondanks die uitdagings ook volop
Janus Nuusbrief 2023
Beste oudstudent van die Departement Joernalistiek,Ons deel graag die jongste uitgawe van ons alumni-nuusbrief met jou.KLIK HIER OM TE LEES.Ons hoop jy sal dit geniet om te lees van alles
‘Dis in my DNS’
Barron Hufkie is ‘n man van vele talente Ons ken hom as een van Suid-Afrika se bekwaamste en bekendste televisiepersoonlikhede. Nietemin is daar ook ‘n ander, minder bekende kant aan
Ses eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken aanstaande week altesame 5 779 kwalifikasies by 13 plegtighede gedurende sy Desember-gradeplegtigheidsweek toe. Die gradeplegtighede, wat ’n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender is,