Media
Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan
Op 1 Februarie 2014 het Prof. Louise Warnich geskiedenis gemaak toe sy as die eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Vir die afgelope
NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE
𝐊𝐄𝐍𝐍𝐈𝐒𝐆𝐄𝐖𝐈𝐍𝐆 𝐀𝐀𝐍 𝐀𝐋𝐋𝐄 𝐋𝐄𝐃𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐃𝐈𝐄 𝐊𝐎𝐍𝐕𝐎𝐊𝐀𝐒𝐈𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐔𝐍𝐈𝐕𝐄𝐑𝐒𝐈𝐓𝐄𝐈𝐓 𝐒𝐓𝐄𝐋𝐋𝐄𝐍𝐁𝐎𝐒𝐂𝐇 NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE Op 2 April 2024 het die verkose Uitvoerende komitee van
Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid verleen. Die grade Doktor in die Handel (DCom), honoris causa, is Woensdag (27
Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenes
Met slimkoppe in haar bloedlyn, was dit net ʼn kwessie van tyd voordat Alberta (Berte) van der Watt van Paul Roux in die Oos-Vrystaat die kruin van akademiese sou bereik.
Nuwe Maties Coffee Hub: ‘n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap
Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met ‘n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese Maties Winkel bied van 1
Jongste oor Wilgenhof-koshuis
Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings om te verseker dat alle
Alumna se kuns bring hoop by die US se vlagskip-GBG-fasiliteit in Idasvallei
Robyn Pretorius, ’n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), voel besonder aangetrokke tot haar jongste installasie by the GBV Hub en INSPIRE (Initiative for Non-violence, Support, Prevention, Intervention, Research, and Education) fasiliteit by die nuutgestigte Stellenbosch GBV sentrum
Konvokasie: Jaarvergadering
#Konvokasie2023: Ons wil u opreg bedank vir die indiening van u registrasie om die Jaarlikse Algemene Vergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) Konvokasie op Donderdag, 7 Desember 2023, by te
Lang pad van BSc VKP-student tot PhD in Chemie
Dit was waarskynlik sy oorlede ma se besonder geurige kaassous wat hom in chemie laat beland het! “Ek wou altyd weet hoe sy dit maak, met watter bestanddele en in watter
Maties Sport beoog om die sportjaar op ʼn hoë noot af te sluit
Maties Sport wil graag aan die wen bly by die toernooi van Universiteitsport Suid-Afrika (USSA), wat in die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind. Die voortgesette somerspele
Kollig val op ons Matie-vrywilligers
Dit is Internasionale Vrywilligersdag en met meer as 600 Matie-vrywilligers wat ‘n merkwaardige impak maak, skyn ons graag die kollig op ‘n paar vrywilligers wie se onwrikbare toewyding en passie ons
US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon
‘n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) die eerste plek besorg
Mededingende ‘gaming’ tel spoed op by US, die tuiste van die USSA e-Sport 2023-toernooikampioen
Meer as ‘n 100 miljoen mense speel daagliks speletjies aanlyn (bekend as gaming), en nog meer mense neem tans aan e-sport deel as aan al die ander sportsoorte saam. So
US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul stempel afgedruk by die onlangse eerste African Biotrade Festival wat in Johannesburg plaasgevind het. Dr Rhoda Malgas en Kyle le Roux was twee van die
Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer
Die ekovriendelike SharkSafe BarrierTM tegnologie, ontwikkel deur mariene bioloë by die Universiteit Stellenbosch (US) en hul samewerkers, en vervaardig in die Wes-Kaap, is onlangs by ‘n private eiland in die Bahamas geïnstalleer.