Media
Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan
Op 1 Februarie 2014 het Prof. Louise Warnich geskiedenis gemaak toe sy as die eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Vir die afgelope
NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE
𝐊𝐄𝐍𝐍𝐈𝐒𝐆𝐄𝐖𝐈𝐍𝐆 𝐀𝐀𝐍 𝐀𝐋𝐋𝐄 𝐋𝐄𝐃𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐃𝐈𝐄 𝐊𝐎𝐍𝐕𝐎𝐊𝐀𝐒𝐈𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐔𝐍𝐈𝐕𝐄𝐑𝐒𝐈𝐓𝐄𝐈𝐓 𝐒𝐓𝐄𝐋𝐋𝐄𝐍𝐁𝐎𝐒𝐂𝐇 NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE Op 2 April 2024 het die verkose Uitvoerende komitee van
Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid verleen. Die grade Doktor in die Handel (DCom), honoris causa, is Woensdag (27
Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenes
Met slimkoppe in haar bloedlyn, was dit net ʼn kwessie van tyd voordat Alberta (Berte) van der Watt van Paul Roux in die Oos-Vrystaat die kruin van akademiese sou bereik.
Nuwe Maties Coffee Hub: ‘n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap
Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met ‘n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese Maties Winkel bied van 1
Jongste oor Wilgenhof-koshuis
Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings om te verseker dat alle
My Brew Coffee Roastery borg student se veldekskursie na Mongolië
Dr Ryan T. Tucker en nagraadse student Jesse van Niekerk het onlangs teruggekeer van ‘n ag week lange veldekskursie in die Oos-Gobi-kom in Mongolië om data in te samel oor
kliniese proewe vind die eerste veilige en doeltreffende behandeling tot nog toe om om multimiddelweerstandige TB by kinders én volwassenes te voorkom
‘n Rigtinggewende kliniese proef wat verlede week by die vergadering van die Union Conference on Lung Health in Parys-bekend gestel is, het getoon dat ‘n orale antibiotika wat een keer
Maties Sport neem die voortou in US se handelsmerkvernuwing
Om uitnemend te wees, is tweede natuur vir die mense by Maties Sport. Dit is waarom die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerkvernuwing by dié entiteit so suksesvol was, sê Kimara
Nuwe groep Dell-jongleierstudente begin hul reis
Nie eens die reën kon die hoop en uitbundigheid blus onder die 213 eerstejaarstudente van die Universiteit Stellenbosch wat onlangs by ‘n bekendstellingsgeleentheid in die Dell Young Leaders-jongleiersprogram verwelkom is
Kom ons ondersteun Allan Boyle se 10 000 m-uitdaging
Daar is ‘n opwindende geleentheid vir ons Maties in Ierland om die lewens te verander van jong Suid-Afrikaners wat ‘n kommerwekkende 64% werkloosheidsyfer in die gesig staar. Ek reik uit
Ooreenkoms tussen US se Kampusgesondheidsdiens en Stellenbosch-hospitaal stroomlyn dienste
‘n Grensverskuiwende ooreenkoms is onlangs tussen die Universiteit Stellenbosch se Kampusgesondheidsdiens (KGD) en die Stellenbosch-hospitaal onderteken wat ‘n positiewe invloed op studente uit lae-inkomste huishoudings sal hê wat nie toegang
‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak
Humairaa Moosa, ‘n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), kan nou aangewese Rhodes-beurshouer by haar lang lys prestasies en toekennings voeg. Die Honneurs BCom-student is as een van die 2024-groep
Bespreking tydens Woordfees ondersoek die kompleksiteite van Kleurling kultuur
Sedert die Toyota US Woordfees, ‘n jaarlikse kunstefees op Stellenbosch, ten einde geloop het, het die produksies, lewendige televisie en radio-uitsendings, boekbesprekings en musiek vir studente en personeel albei gelaat
Times Higher Education-vakranglys bevestig US se akademiese aanbod is van wêreldgehalte
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde, Lettere en Geesteswetenskappe, asook Lewenswetenskappe en Sosiale