Media
Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan
Op 1 Februarie 2014 het Prof. Louise Warnich geskiedenis gemaak toe sy as die eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Vir die afgelope
NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE
𝐊𝐄𝐍𝐍𝐈𝐒𝐆𝐄𝐖𝐈𝐍𝐆 𝐀𝐀𝐍 𝐀𝐋𝐋𝐄 𝐋𝐄𝐃𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐃𝐈𝐄 𝐊𝐎𝐍𝐕𝐎𝐊𝐀𝐒𝐈𝐄 𝐕𝐀𝐍 𝐔𝐍𝐈𝐕𝐄𝐑𝐒𝐈𝐓𝐄𝐈𝐓 𝐒𝐓𝐄𝐋𝐋𝐄𝐍𝐁𝐎𝐒𝐂𝐇 NOMINASIES VIR LEDE VAN DIE UITVOERENDE KOMITEE VAN DIE KONVOKASIE Op 2 April 2024 het die verkose Uitvoerende komitee van
Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid verleen. Die grade Doktor in die Handel (DCom), honoris causa, is Woensdag (27
Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenes
Met slimkoppe in haar bloedlyn, was dit net ʼn kwessie van tyd voordat Alberta (Berte) van der Watt van Paul Roux in die Oos-Vrystaat die kruin van akademiese sou bereik.
Nuwe Maties Coffee Hub: ‘n mengelmoes van tradisie, innovasie en plaaslike entrepreneurskap
Maties Winkel het die wêreld van koffie betree met ‘n nuwe Maties Coffee Hub wat tradisie en innovasie vier. Die Universiteit Stellenbosch (US) se ikoniese Maties Winkel bied van 1
Jongste oor Wilgenhof-koshuis
Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings om te verseker dat alle
Huis Visser gebruik tafeltennis om bewusmaking van borskanker te versprei
Huis Visser het onlangs ‘n geleentheid op die Rooiplein gereël om bewusmaking oor borskanker te kweek en het ‘n prettige weergawe van tafeltennis gebruik om die woord te versprei oor
’n Jaar van transformasie: SciMathUS vier studenteprestasies
Meer as 133 studente het in 2023 ‘n lewensveranderende reis aangepak deur die uitdaging te aanvaar om die universiteitsvoorbereidingsprogram SciMathUS te voltooi en sodoende hulle toekoms ‘n beter koers te
Bemagtiging van pasiënte en gesondheidsorgpersoneel die kern van Burger se visie vir Stralingsonkologie
Dr Henriette Burger is die nuut aangestelde Hoof van die Afdeling Stralingsonkologie by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US). Haar roeping is tweeledig, naamlik om ’n
Wêreldvoedseldag: Volhoubare voedingstelsels nodig om hongersnood en wanvoeding te bekamp
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van volhoubare voedingstelsels om hongersnood en wanvoeding te bekamp. Klik
Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?
Daar was nog nooit ‘n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die wat en die wanneer, neem
Prof Henry Mbaya se navorsing belig rol van Anglikaanse Kerk in SA
Prof Henry Mbaya van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch het sy intreerede op 26 September 2023 gelewer. Die titel van sy
Woordfees wil reg oor Stellenbosch perspektiewe verruim
Die 2023 Toyota US Woordfees wil personeel, studente, alumni, besoekers en ander feesgangers uitdaag én inspireer om nuwe perspektiewe van ons leefwêreld te verken. Die feesprogram bied ‘n ryk verskeidenheid
‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024
Tessa Malan, ‘n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het ‘n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer. Dié voormalige Rhenish-leerder, wat tans met
Afrika Sentrum se eerste postdoktorale genoot wen BMNI-konferensietoekenning
Dr. Nomvo Dwadwa-Henda (tweede van regs) het die toekenning vir die beste plakkaataanbeiding by die BMNI se derde tweejaarlikse Afrika-gerigte postdoktorale navorsingskonferensie van prof. dr. Tal Edgars, stigter en uitvoerende