Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Aankondiging van benoemdes vir die vakature van Konvokasielid in die US Raad: Stemming begin op 28 Augustus 2023

Benoemings om die vakature van Konvokasielid in die US Raad te vul het op 20 Augustus gesluit. Hier volg die name van die benoemdes:

Mnr Jan Naudé de Villiers

As ‘n 4de generasie Matie en ‘n pa, sal ek graag my deel wil doen om seker te maak dat ek en my mede-alumni se kinders eendag toegang kry tot dieselfde wêreldklas onderrig wat ek geniet het, maar ook die beste van dieselfde sosiale ervaring en kulturele waardes wat die US uniek maak. Ek ondersteun ‘n US visie van uitnemendheid in navorsing en onderrig, sowel as die uitbou van inklusiwiteit op kampus in balans met die bewaring van bestaande kampuskultuur wat bydra tot die US se unieke aanbieding.  

Kyk CV

Mnr Tim du Plessis

Die korps van meelewende oud-studente is ‘n belangrike bate vir die US én vir alle oud-Maties. Gevolglik moet die konvokasie in harmonie leef met die groter US-familie. Die ongedurigheid van die afgelope paar jaar – onder meer oor die taalbeleid - moet in die bed gesit word sodat ons kan aanbeweeg.. Gegewe my komvandaan in die media sal ek my beywer daarvoor dat die US meer strategies na buite én na binne kommunikeer. Ons universiteit was in die onlange verlede té gereeld in die media om die verkeerde redes.

Kyk CV

Prof Joan Hambidge

My visiestelling is 'n ondersteuning van 'n multitalige universiteit waar verskillende kulture erken word binne 'n komplekse moondheid. Dekolonisering van die kurrikula beteken 'n hersiening van kennis en nie 'n verlaging van standaarde nie. Alleen wanneer die unieke aard van ons geskiedenis erken word, kan ons internasionaal meeding. Ook ten opsigte van die unieke aard van Afrikaans wat sowel 'n Europese as 'n Afrika-verlede het. Genderregte sal eweneens 'n prioriteit wees.

Kyk CV

Dr Trunette Renee Joseph

Ek sal Stellenbosch as Afrika se leidende navorsings-intensiewe universiteit bevorder, deur die universiteit se transformatiewe Visie 2040; visie; missie; waardes en Kode 2040 Eed, te ondersteun. Dit sal ek bewerkstellig deur seker te maak lede word gekonsulteer, en hulle stemme gehoor, deur dialoog en betrokkenheid, om die bestuur en toesig van die akademiese projek deur die Universiteitsraad, te versterk en te verbeter (die Konvokasie mandaat). Transformasie, toerekenbaarheid, deursigtigheid en integriteit, is sentraal in my respek vir die regte van lede: Ek moet verseker hulle waardevolle en kundige insette word in aanmerking geneem en reflekteer in die besluite geneem op Raadsvlak.

Kyk CV

Mev Zibuysile MaSotobe

My vision is that of an active network of alumni that is strong, diverse and united in the vision of making a positive impact in society, exceeding expectations, accountable and answerable for our role in building an African continent that is inclusive and globally competitive. ​I believe our role as convocation is to demonstrate the values, history and traditions of the institution through our contribution to society. I have the capacity, skill and experience to deliver on this vision and I am mindful of the responsibility we must discharge to influence the trajectory of our commitment.

Kyk CV

Mnr Johan Acker Smit

Ek is ‘n trotse Suid-Afrikaner, Christen, asook ’n ervare uitvoerende bestuuder en suksesvolle besigheidsman. Ek glo dat die belangrikheid van goeie waardes en regverdigheid nie onderskat kan word nie. Ongelukkig toot die US al die tekens van nog ’n instelling wat in ’n afwaardse sipraal vasgevang is. Ons kan dit nie toelaat nie. Ek staan vir sterk leierskap, meriete, verantwoordbaarheid en gelyke geleenthede terwyl ek my sal beywer vir die behoud en uitbreiding van Afrikaans as onderrigtaal. Ek is ook oortuig van die waarde van tradisie vir die instandhouding van ’n wêreldklasinstelling. Kon ons stof die glorie van weleer af!

Kyk CV

Dr Louise van Rhyn

Met 37 jaar se ervaring van komplekse veranderingsbestuur, sal dit 'n voorreg wees om as 'n brug op te tree tussen die gesamentlike wysheid van die US Konvokasie en die US Raad. Die US Raad het 'n sleutelrol om te verseker dat: - US 'n baken van hoop, uitnemendheid, en innovasie op die Afrika kontinent bly; en dat - US 'n plek is waar alle personeel en studente welkom voel en kan floreer. Ek het baie geleer deur met duisende leiers in verskeie sektore en lande te werk. Ek bring graag hierdie insigte en lesse na die US Raad.

Kyk CV

Lede van die Konvokasie het reeds ‘n amptelike kennisgewing ontvang met die tersaaklike inligting oor die stemproses. Indien u nie hierdie kennigewing ontvang het nie reik asb uit na konvokasie@sun.ac.za om u inligting op te dateer.

Lede het tien (10) kalenderdae om hul stem digitaal uit te bring. Die stemportaal is oop sedert 08:00 op Maandag, 28 Augustus 2023 en sluit op Donderdag, 7 September 2023 om 23:59.

Ons het addisionele kubersekuriteit op die stemportaal aangebring. Lede wat Internet Explorer gebruik, ondervind tans probleme om in te teken. Dit is grootliks weens die feit dat Microsoft nie meer Internet Explorer aktief ondersteun nie. Ons versoek dat u asb ʼn alternatiewe websoek-enjin oorweeg. Indien u dit om enige ander rede moeilik vind om u stem uit te bring, reik gerus uit na verkiesings@sun.ac.za vir bystand.

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!