Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Jaarlikse

Maties Alumni

Tuiskoms Naweek

Dae
Ure
Minute
Sekondes

Sluit by ons studente, alumni, families en vriende aan vir een van ons grootste jaarlikse samekomste om US-kampustrots en die ervaring van die US-lewe in 2022 te vier. Tuiskoms-week skop af met ʼn SWAN-gholfdag op Donderdag 8 September en daar is nog geleenthede deur die loop van die week wat eindig met die Tuiskoms-naweek. Lees meer oor ons program hier onder.

Kom vier die eerstejaarsgroepe van 1971, 1972, 1981 en 1982, 1991 en 1992, 2001 en 2002, 2011 en 2012 saam in Stellenbosch. Die graduandi van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van 1971, 1972, 1982, 2002 en 2012 kom ook op die Tygerbergkampus byeen. 

Doen mee aan Wilgenhof se Jaardag, Majuba se 55ste verjaarsdagspitbraai, Goldfields se 35ste reünie-dinee, en Helderberg se 75ste reünie-spitbraai, Serruria se 45ste noenontbyt, Huis ten Bosch se 85ste noenontbyt, Helderberg se 75ste noenontbyt, of Heemstede se 55ste noenontbyt. Moenie die Hombré-huisvergadering en spitbraai, Eendrag se 61ste Alumni-praatjies, Helderberg se 75ste formele dinee, Eendrag se 61ste formele dinee, en Heemstede se 55ste dinee misloop nie. EN Metanoia word 16 (ja, hulle moes eintlik laasjaar 15 geword het, maar jy weet, Covid … ) – hiep, hiep, hoera!

Daar is ʼn sakeontbyt in Stellenbosch saam met die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool se Alumnivereniging op Vrydag 9 September. In vennootskap met Meridian Wine, het ons vir Vrydagmiddag en -aand ʼn Matie Soiree, “Lente in die Boland”, in die Alumni-klubhuis by Die Stal gereël, met Matie-wynmakers en Matie innoveerders in nie-alkoholiese drankies, en goeie kuiermusiek. 

Ons internasionale alumni-hubs en -takke bied ook steeds geleenthede vir jou om met ons en met mekaar te skakel, waar jy jou ookal in die wêreld bevind.

Kom sluit dus gerus by ons aan! 

Vir algemene navrae oor Tuiskoms, stuur ‘n e-pos na homecoming@sun.ac.za

DONDERDAG
8 SEPT

 

11:00

GHOLFDAG

Stellenbosch Gholfbaan

VRYDAG
9 SEPT
09:00
SAKEONTBYT
Plek nog onbepaald
14:00
MATIES SOIRÉE “LENTE IN DIE BOLAND”
Musiek, te ete en te drinke by die Alumni Klubhuis
15:00
KAMPUSTOER
Vertrekpunt nog onbepaald
17:00
KOSHUISRUGBY: VERTOONWEDSTRYD
Coetzenburg
18:00
VERSKEIE GELEENTHEDE
EERSTEJAARREÜNIES & VERJAARSDAGREÜNIES. Wilgenhof: Jaardag, Majuba: 55-reünie-spitbraai, Goldfields: 35-reünie-aandete, Helderberg: 75-reünie-spitbraai)
SATERDAG
10 SEPT
07:30
MATIES BERGPADDRAF
Vertrekpunt: Coetzenburg B-veld
09:00
VERSKEIE GELEENTHEDE
EERSTEJAARREÜNIES & VERJAARSDAGREÜNIES. (Serruria: 45- laat ontbyt, Huis Ten Bosch: 85- laat ontbyt, Helderberg: 75- laat ontbyt, Heemstede: 55- laat ontbyt)
10:00
KAMPUSTOER
Vertrekpunt nog onbepaald
11:30
EERSTEJAAR-MASSASAAMTREKKE & AMPTELIKE VERWELKOMING
Coetzenburg
12:00
GESONDHEIDSWETENSKAPPE- KLASREÜNIES 1982, 1992 & 2012
Tygerberg
13:00
EERSTEJAARREÜNIE-ONTBYTE
VERSKEIE GELEENTHEDE
(Hombré: huisvergadering & spitbraai, Eendrag: 61 alumnigesprekke, Helderberg: 75-dinee, Eendrag: 61-dinee, Heemstede: 55-dinee

2000 - 4000

TERUGKERENDE ALUMNI

78

1ST JAAR GROEPE

11
VERJAARS-DAG-REÜNIES

Eendrag
Metanoia
Heemstede
Olympus
Hombre
Huis ten Bosch
Majuba
Goldfields
Helderberg
Serruria
Simonsberg

2021 Eerste JAAR REUNIES:

1981, 1991, 2001 and 2011

2022 Eerste JAAR REUNIES:

1982, 1992, 2002 and 2012
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!