Die fondse wat via #Action4Inclusion ingesamel word, word gebruik om studente te steun wat weens uitstaande studiegeld nie vir die volgende akademiese jaar kan registreer nie, asook vir gegradueerdes wat na afloop van hul studies nie toegang tot hul akademiese rekords kan kry nie, wat hul vermoë belemmer om tot ’n talentvolle werksmag by te dra.
#Action4Inclusion

Donate now
"*" indicates required fields