Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Saam Vorentoe

Maak ‘n verskil tydens die COVID-19-pandemie
#COVID-19-hulpfonds

Die afgelope weke is vir ons almal ‘n uitdagende tyd met die ‘nuwe normaal’ waaraan ons probeer gewoond raak as gevolg van die Covid-19 pandemie. Ons US gemeenskap het reeds daadwerklik hierop gereageer: ons Voedselwetenskapnavorsers het muwwe brood in handreiniger omskep; honderde Tygermaties dien as vrywilligers aan die voorfront; en 45 multidissiplinêre Koronavirus-verwante navorsingsprojekte en -aktiwiteite is tans in ontwikkeling in verskeie terreine regoor die Universiteit.

Ons vind dit werklik inspirerend! En ons wil as ‘n span vorentoe beweeg terwyl ons hierdie ongekende pandemie te bowe probeer kom. Daar is steeds groot uitdagings terwyl nuwe geleenthede geskep word. Jou voortgesette ondersteuning en bydraes sal al hoe meer noodsaaklik raak soos ons vorentoe beweeg en ons help om ‘n beduidende impak op die gemeenskap te maak. Die Universiteit Stellenbosch (US) het gevolglik vyf areas geïdentifiseer waar ons, met jou hulp, ‘n verskil kan maak.

Dus, hoe kan JY betrokke raak deur die US tydens hierdie COVID-19 tydperk te ondersteun? Ons verwelkom jou ondersteuning in die volgende areas en glo dat jy jou voortgesette vertroue in die US sal stel terwyl ons hierdie ongekende tye saam trotseer.

Digitale Toegang vir US-studente

Ons het besluit om op digitale toegang vir ons studente te fokus en hulle toe te rus om aanlynleer en -onderrig te ontvang. ‘n Onlangse opname het aangedui dat ongeveer 880 studente dringend ondersteuning benodig sodat ons hierdie aanlynrigting op ‘n suksesvolle manier kan bestuur. Elke skootrekenaar kos ongeveer R8 000. Kan jy ons help om hierdie uitdaging aan te pak en saam met ons studente in hierdie tyd te staan sodat hierdie dringende prioriteit voorkeur kan geniet?

Klik hier om by te dra

#Move4Food

Ons student-gedrewe #Move4Food veldtog sal ‘n verdere hupstoot benodig om honger studente van hulp te wees. Vir talle Suid-Afrikaners is die onsekerheid oor waar hulle volgende maaltyd vandaan sal kom, ‘n realiteit, insluitende ons US-studente. Die harde werklikheid is dat daar ‘n beduidende tekort aan voedsame en bekostigbare voedsel by Suid-Afrika se kampusse is – en die Universiteit Stellenbosch is geen uitsondering nie. Die hulp wat jy aan die #Move4Food veldtog verleen raak nie net studente se daaglikse lewens nie, maar dis ook ‘n kragtige demonstrasie en ‘n voorbeeld van jou toewyding tot die transformasie van jongmense se lewens.

Klik hier om by te dra

Ondersteuning vir US se Gesondheidswerkers

US se gesondheidsorgwerkers doen aan die voorpunt van die pandemie diens en benodig ons ondersteuning. Dit sluit persoonlike beskermingstoerusting, voedselstasies, enigiets wat die risko van besmetting keer (byvoorbeeld, aparte koffie- en tee-stasies) en logisitiese ondersteuning. Kan jy ‘n verskil maak?

Klik hier om by te dra

Reageer met Navorsing & Innovasie

Lynreg met ons strategiese raamwerk en ons fokus op navorsing wat ‘n impak maak, bly ons verbind tot die globale strewe om die COVID-19 pandemie hok te slaan. Die US is met ‘n wye verskeidenheid projekte besig om hierdie pandemie die hoof te bied – van die ontwikkeling van ‘n metode vir die voorkoming en behandeling van mikrobiese groei op vervaardigde produkte insluitende verpakkingsmateriaal tot ‘n sintetiese farmaseut in sy toetsfase as ‘n ondersteunde agent vir die behandeling van Akute/Volwasse Respiratoriese Noodsindroom. Dis ‘n lang lys! Dis tye soos hierdie waar ons herinner word hoe baie die wêreld die wetenskappe benodig en hoe die insameling en deel van kennis in almal se belang is.

Klik hier om by te dra

#StellenboschUnite

Die Universiteit Stellenbosch het met die groter Stellenbosch gemeenskap in vennootskap getree onder die vaandel, #StellenboschUnite. Deur middel van hierdie vennootskap, verskaf en versprei ons voedsel- en voorraadpakkies aan kwesbare gemeenskapslede. Ten einde 2 500 pakkies beskikbaar te stel, benodig hierdie inisiatief ‘n minimum bedrag van R250 000 per week. Jou hulp sal verseker dat ons ‘n bydrae kan lewer.

Klik hier om by te dra

Klik hier om by te dra

Klik hier om toegang tot ‘n addisionele veilige en sekuriteitsgedrewe aanlynmeganisme vir skenking te kry – jy kan ‘n skenking aan enige van hierdie COVID-19 prioriteitsterreine maak. Alle geskenke, maak nie saak of dit groot of klein is nie, is beslis welkom en word werklik waardeer.

Klik hier om by te dra

COVID-19 informasie

Besoek die Universiteit se COVID-19 webtuiste gereeld – dis ‘n bron van betroubare inligting oor die maatstawwe wat ons daar stel asook belangrike inligting oor die pandemie.

Besoek webwerf
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!