Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Vrywilligerswerk vir die US

Wil jy graag by die Matie-gemeenskap betrokke bly? Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB) bied talle geleenthede vir alumni om hulle tyd en talente vrywillig aan te bied. Ongeag waar jy woon, waarin jy belangstel, of hoeveel tyd jy beskikbaar het, daar sal iets wees wat jy kan doen. Hier volg enkele van die maniere waarop jy betrokke kan raak:

  1. a) Sluit by jou plaaslike of internasionale tak aan: Of jy na ʼn nuwe stad verhuis, of net op soek is na maniere om met ander alumni naby jou in verbinding te tree, ons 33 streeks- en affiniteitsgemeenskappe wêreldwyd bied ʼn wonderlike manier om nuwe mense te ontmoet en betrokke te raak. Jy kan ook aansluit by die beplanningskomitee vir prettige geleenthede wat alumni-interaksie bevorder.
  2. b) Raak ʼn marathon-atleet, fietsryer of stapper: As jy geesdriftig oor fiksheid is en wil help om fondse vir jou alma mater te werf, oorweeg dit om by ons span alumnileiers aan te sluit. Ons sal jou help om vir liefdadigheidsgeleenthede in te skryf, jou fondswerwingsplatform op te stel en jou e-posberoepe te formuleer.
  3. c) Word ʼn Maties-promotor: Hou jy van sosiale media? Word ʼn Maties-promotor en help om inligting oor alumni-nuus en -geleenthede onder jou vriende, navolgers en kollegas op Facebook, Instagram, Twitter en LinkedIn bekend te maak. Hiermee verdien jy punte, wat vir data of alumni-handelsware verruil kan word.
  4. d) Help met ʼn reünie: As jy die Matie Tuiskoms-naweek gereeld bywoon, oorweeg dit om by jou klaskomitee aan te sluit en weer met kollegas en vriende in aanraking te kom. Jy kan ook ʼn Dekade-kampvegter word en help met die beplanning van geleenthede vir jou eerstejaars- koshuis- of PSO-groep, jou klas of jou klub.
  5. e) Staan vir die US Konvokasie of vir benoeming deur die Konvokasie tot die US Raad of Institusionele Forum: Die US Konvokasie bestaan uit almal wat ʼn graad aan die Universiteit behaal het. Jy kan die Universiteit se welstand help bevorder deur in die Uitvoerende Komitee, die Raad of die Institusionele Forum te dien. Stuur ʼn e-pos aan konvokasie@sun.ac.za vir meer inligting.
  6. f) Dien as vrywilliger in ʼn komitee: Baie US fakulteite het adviesrade wat daarop gemik is om nouer bande met die industrie te smee. Dit is ʼn goeie manier om by jou tuisfakulteit of enige ander fakulteit wat met jou bedryf verband hou, betrokke te raak.

Sien jy niks hier wat jou aandag trek nie? Kontak ons by alumni@sun.ac.za en ons sal jou help om die volmaakte geleentheid vir betrokkenheid by die Matie-gemeenskap te vind.

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!