Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • English

Menu

  • Afrikaans
  • English

Die Fakulteit Regsgeleerdheid prikkel sedert 1921 regsbreine in ons land met opleiding en uitdagings, en dít met groot sukses. Dit is steeds die intellektuele tuiste van talle regters, advokate, prokureurs, bedryfsleiers, entrepreneurs, sakeleiers, politici, aktiviste en akademici.

Saam kan ons voortgaan om die toon in vakkundigheid, navorsing en leer aan te gee met die oog daarop om nog 100 jaar lank, en langer, ’n beduidende impak op Suid-Afrika en, inderdaad, die internasionale gemeenskap te maak.

Jou skenking aan die Dekaansfonds sal ’n betekenisvolle verskil maak deurdat dit kritieke bronne aan studente voorsien wanneer hulle dit benodig, en die Fakulteit bemagtig om onmiddellik in te tree en positiewe verandering in ons gemeenskap te bewerkstellig.

Maniere om te skenk

Suid-Afrika

Aanlyn per debiet- of kredietkaart: hier

EFO of direkte bankinbetaling

Bank: Standard Bank
Taknaam: Stellenbosch
Takkode: 05 06 10
Rekeningnaam: Universiteit van Stellenbosch
Rekeningnommer: 073 006 955
Verwysing: voorletter+van gevolg deur “TDF” (voorbeeld: XVanTDF)

Stuur asseblief bewys van jou skenking aan Lorenza George:
+27 21 808 3090
cg29@sun.ac.za

Verenigde Koninkryk en Ierland

Aanlyn per debiet- of kredietkaart: hier

EFO of direkte bankinbetaling (slegs VK)

Rekeningnaam: Stellenbosch University SA Foundation UK
Bank: NatWest Bank
Rekeningnommer: 39 44 88 43
Sorteerkode: 6 00 00 1

Verwysing: voorletter+van gevolg deur “TDF” (voorbeeld: XVanTDF)

Verenigde State van Amerika

Aanlyn via debiet- of kredietkaart: hier

EFO of direkte bankinbetaling

Rekeningnaam: Friends of the University of Stellenbosch Foundation
Bank: Wells Fargo
Rekeningnommer: 55 53 73 29 66
SWIFT-adres: WFBIUS6S
Roeteernommer: 054 001 220 (vir EFO’s: 121 000 248)
EIN (werkgewer-ID): 13-4091453
Verwysing: voorletter+van gevolg deur “TDF” (voorbeeld: XVanTDF)

Stuur asseblief bewys van jou skenking aan Hugo Steyn:
hugos@sun.ac.za.

Kanada

Die Universiteit Stellenbosch is sedert Januarie 2016 as skenkingsbegunstigde (Eng. donee)) by die Kanadese inkomstegaarder ingeskryf. Dit behels dat skenkings wat Kanadese belastingbetalers regstreeks aan die Universiteit maak, vir belastingvoordele aan in aanmerking kom. (*Canada Revenue Agency se lys oorsese donee-universiteite: klik hier.)

Aanlyn per debiet- of kredietkaart: hier

Elektroniese betaling

Rekeningnaam: Stellenbosch University – Foreign Income
Bank: Eerste Nasionale Bank Kaapstad
Rekeningnommer: 621 0717 7083
Takkode: 20 41 09
SWIFT-adres: FIRNZAJJ

Verwysing: voorletter+van gevolg deur “TDF” (voorbeeld: XSurnameTDF)
Bank se straatadres: 26ste Verdieping, Portside Gebou, Buitengrachtstraat 5, Kaapstad 8000

Stuur asseblief bevestiging van jou betaling aan Lorenza George (Lcg29@sun.ac.za). Sy sal aan jou ’n kwitansie uitreik wat aan die belastingvereistes voldoen.

Europa

’n Mens kan nou skenkings aan die Universiteit maak vanuit die Europese land waar jy woon, en dit as plaaslike belastingvoordeel eis. Skenkings aan die Stellenbosch University SA Foundation UK word deur die vennootnetwerk Transnational Giving Europe (TGE) hanteer:

Die Universiteit Stellenbosch is in die lande hier onder vir TGE-skenkings ingeskryf. Kontak asseblief die toepaslike weldoenervennoot oor hoe om via hulle aan die Universiteit Stellenbosch te skenk.

België

Koning Boudewijnstichting
Brederodestraat 21, 1000, Brussel

Telefoonnommer:
+32 2 54 90 231
tge@kbs-frb.be
www.kbs-frb.be

Frankryk

Fondation de France
40 avenue Hoche, 75008, Paris

Telefoonnommer:
+33 1 44 21 87 60
tge@fdf.org
www.fondationdefrance.org

Duitsland

Maecenata Stiftung
Rungestraße 17, 10179, Berlin

Telefoonnommer:
+49 30 28 38 79 09
tge@maecenata.eu
www.maecenata.eu

Hongarye

Carpathian Foundation Hungary
HU-3300 Eger, Felvégi u. 53
Telefoonnommer:
+36 36 51 67 50
TGE@cfoundation.org
www.karpatokalapitvany.hu/en

Luxemburg

Luxemburgers kan regstreeks aan die Universiteit Stellenbosch skenk via die Stellenbosch University SA Foundation UK-bankrekening of per kaart aanlyn.

E-pos asseblief die bevestiging van jou betaling aan Alison April (alisonapril@sun.ac.za). Sy sal die sertifikaat (Fr. modèle de certificate) uitreik wat jy by jou belastingopgawe kan aanheg.

Rekeningnaam: Stellenbosch University SA Foundation UK
Bank: NatWest
Bank se straatadres: Natwest Bank, City of London-kantoor, Princesstraat 1, Londen EC3P 3AR, Verenigde Koninkryk
Rekeningnommer: 39 44 88 43
Sorteerkode: 6 00 00 1
IBAN (internasionale bankrekeningnommer): GB80NWBK60000139448843
BIC (bank-ID): NWBKGB2L

Per kaart aanlyn, hier.

Roemenië

Odorheiu Secuiesc Community Foundation
Kossuth Lajos 20, 535600 Odorheiu Secuiesc, Harghita

Telefoonnommer:
+40 7 41 65 57 73
szka@szka.org
www.szka.org

Spanje

Fundación Empresa y Sociedad
Padre Damián 2, 28036 Madrid

Telefoonnommer:
+34 6 76 27 08 16
fabad@empresaysociedad.org
www.empresaysociedad.org

Denemarke, Finland, Noorweë en Swede

Mense in hierdie lande kan regstreeks aan die Universiteit Stellenbosch skenk via die Stellenbosch University SA Foundation UK-bankrekening of aanlyn per kaart.

Rekeningnaam: Stellenbosch University SA Foundation UK
Bank: NatWest
Bank se straatadres: Natwest Bank, City of London-kantoor, Princesstraat 1, Londen EC3P 3AR, Verenigde Koninkryk
Rekeningnommer: 39 44 88 43
Sorteerkode: 6 00 00 1
IBAN (internasionale bankrekeningnommer): GB80NWBK60000139448843
BIC (bank-ID): NWBKGB2L

Per kaart aanlyn hier.

Nederland

Die Stellenbosch University SA Foundation UK-rekening is by die Nederlandse belastingowerheid (Ndl. Belastingdienst) ingeskryf en het amptelike ANBI-status (registrasienommer 825892752). Die ANBI-regulasies vereis dat weldoenerorganisasies hulle finansiële jaarverslag bekendmaak.

Skenkings wat regstreeks in die Stellenbosch University SA Foundation UK-rekening betaal word, maak jou op belastingaftrekkings in Nederland geregtig mits jy aan die minimumvereistes ingevolge Nederlandse belastingwetgewing voldoen.

Rekeningnaam: Stellenbosch University SA Foundation UK
Bank: NatWest
Bank se straatadres: Natwest Bank, City of London-kantoor, Princesstraat 1, Londen EC3P 3AR, Verenigde Koninkryk
Rekeningnommer: 39 44 88 43
Sorteerkode: 6 00 00 1
IBAN (internasionale bankrekeningnommer): GB80NWBK60000139448843
BIC (bank-ID): NWBKGB2L

Per kaart aanlyn hier.

’n Testamentêre skenking

Jy kan die Universiteit ’n begunstigde in jou testament maak deur kontant, aandele of enige ander vorm van eiendom aan die Universiteit Stellenbosch te bemaak. Die volle randwaarde van weldoenerskenkings ingevolge jou testament is belastingaftrekbaar en kan dus jou boedelbelastingaanslag aansienlik verminder. Dit is eenvoudig om ’n bemaking te doen: Stel net ’n nuwe testament op of voeg ’n kodisil by ’n bestaande testament.

Vir meer inligting oor erflatings, vul hierdie vorm in.

Vir meer inligting oor die impak wat jou erflating gaan hê, kyk hierdie video.

Dankie

Baie dankie vir jou skenking aan die Regsfakulteit se Dekaansfonds! Wanneer ons in ons passie verenig, en ons bronne daarby voeg, wek ons groot kollektiewe krag op wat die US Fakulteit Regsgeleerdheid vorentoe stu en ons studente se lewens ten goede verander.

Jou ondersteuning beteken dat ons studente die wêreld kan instuur wat goed daarop voorberei is om tot ’n beter toekoms by te dra.

Jy ondersteun blinker vooruitsigte!

  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Convocation
    • Konvokasie
    • Konvokasie 2022
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
  • Kontak
  • Visit Sun.ac
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!