Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Konvokasie: Lug jou mening

Die Konvokasie dien as ’n platform vir US-alumni om hulle mening te lug, idees uit te ruil en tot die rigting en toekoms van die instelling by te dra. Volgens die institusionele reëls vir die Konvokasie sowel as die US Statuut is dit die Konvokasie se mandaat om ’n wedersyds voordelige verhouding tussen die Universiteit en Konvokasielede te handhaaf. Deur die Raad en Senaat van advies te voorsien, vervul die Konvokasie ’n belangrike rol in die welstand van die Universiteit.

Wie is die Konvokasie?

Die Konvokasie bestaan uit alle US-gegradueerdes, akademiese personeel, en voormalige voltydse akademiese personeel wat aftreeouderdom bereik het. Om doeltreffende kommunikasie te verseker, is dit noodsaaklik dat jy jou kontakbesonderhede by OAB bywerk. As ’n Konvokasielid, kan jy stem oor kwessies wat ter tafel gelê word, en sal jy belangrike kennisgewings ontvang.

Die Uitvoerende Komitee van die Konvokasie

Die Uitvoerende Komitee, wat uit vyf verkose verteenwoordigers bestaan, hou toesig oor die Konvokasie se werksaamhede en dien as ’n skakel tussen die Konvokasielede en die bestuur van die Universiteit. Hierdie lede beklee hulle amp vir drie jaar en dra aktief tot die aktiwiteite van die Konvokasie by. Die nuwe Uitvoerende Komitee word in November 2023 verkies.

Rolle in die Uitvoerende Komitee

Die president en visepresident belê jaarlikse en buitengewone Konvokasievergaderings, en die sekretaris is verantwoordelik vir rekordhouding en kommunikasie met lede. Hulle word deur twee bykomende lede aangevul.

Die impak van die Konvokasie

Die Konvokasie dien as ’n raadgewende liggaam vir die Raad en die Institusionele Forum. As ’n Konvokasielid, kan jy advies gee, persone vir poste benoem, en verteenwoordigers tot die Universiteit se oorsigbestuursliggame verkies. Deelname aan die Konvokasie bied jou die geleentheid om belangrike besluite oor beleide, bestuursaanstellings en die algemene institusionele kultuur te beïnvloed.

Kontak: konvokasie@sun.ac.za of besoek die US se webwerf by http://www.sun.ac.za/afrikaans/management/Pages/Convocation.aspx

Wie is lede van die Konvokasie?

Almal aan wie ʼn kwalifikasie by ʼn kongregasie (d.w.s. ʼn gradeplegtigheid) van die US toegeken is, is lede van die Konvokasie; so ook die Rektor, Viserektore, Uitvoerende Bedryfshoof en voltydse akademiese personeel. Voltydse akademiese personeel aan die US bly ook lede van die US Konvokasie ná aftrede.

Vakant
President: 

Vice President: DR BR Buys

Vakant
Sekretaris: 

Vakant
Addisionele Lid

Vakant
Addisionele Lid

Klik hier vir relevante dokumentasie.

  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!