Globale Maties Netwerk

Filtreer volgens streek

Global Maties Network Filter – Afrikaans
Suid-Afrika

Breëriviervallei

Die Breëriviervallei-tak, wat in 2020 bekend gestel is, was die eerste amptelike Matie-alumni-tak in Suid-Afrika. Na vele suksesvolle geleenthede e...
Suid-Afrika

Durban

Ons Durban-tak word begrens deur die eThekwini munisipale gebied, van Amanzimtoti tot Westville, Hillcrest tot Queensburgh, en ander. Ons weet dat ...
Suid-Afrika

Elgin

Elgin was die tweede amptelike tak wat in Suid-Afrika begin is en het deur die jare ’n paar fantastiese alumnigeleenthede aangebied. Die tak nestel...
Suid-Afrika

Gansbaai

Die Gansbaai-tak – wat van Stanford tot Bredasdorp strek – is welbekend vir die aanbieding van buitengewone alumnigeleenthede en 2023 gaan geen uit...
Suid-Afrika

Gqeberha

Die Gqeberha-tak is voorwaar ons vriendelikste groep – is jy enigsins verbaas daaroor? Hierdie vrywilligerspan neem die voortou en bring winde van ...
Suid-Afrika

Johannesburg

Ons Johannesburg-tak word gedryf deur ’n jong en lewenskragtige komitee van vrywilligers wat passievol is oor die bou van die Maties-netwerk. Die T...
Namibië

Namibië

Daar is meer as 5 800 Maties in Namibië – ons enkele grootste groep internasionale alumni! Ons sien uit daarna om ons verbintenis met jou in 2023 t...
Suid-Afrika

Noordelike Voorstede

Alhoewel ons Noordelike Voorstede-tak meen dat hulle tak die beste in die Maties-netwerk bestuur word, word die geldigheid van die opvatting deur h...
Suid-Afrika

Oos-Londen

Die Oos-Londen-tak is vroeg in 2022 gestig en word gelei deur ’n toegewyde vrywilligerspan, wat passievol is daaroor om die deure na leergeleenthed...
Suid-Afrika

Paarl

Die Paarl-tak is nie alleen bedoel vir diegene wat in die Paarl woon nie. Dit sluit die hele Drakenstein Munisipaliteit-gebied in. Ons indrukwekken...
Suid-Afrika

Pietermaritzburg

Alumni wat in Pietermaritzburg en omliggende gebiede woon, geniet geleenthede vir interaksie en netwerking. Die Pietermaritzburg alumni-tak – wat i...
Suid-Afrika

Pretoria

Die stad Tshwane is bekend as die tuiste van die Uniegebou, die Vryheidspark (minus ’n sekere monumentale vlag) en die Rietvlei-natuurreservaat, en...
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.