Geleenthede
42 events found.
There are no upcoming events.
There are no upcoming events.
There are no upcoming events.
Latest Past Events
KZN SWAN Paneel Bespreking
Willow Way Manor Assagay, Durban#SWAN: Om Internasionale Vrouedag te vier, sal die Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (SWAN) 'n opwindende gesprek by die Willow Way Manor op 16 Maart 2024 aanbied. Die gesprek sal die 2024 […]
SWAN Western Cape Paneel Bespreking
Alumni Clubhouse at Die Stal Die Stal, Suidwal Street, Coetzenburg, Stellenbosch#SWAN: Om Internasionale Vrouedag te vier, sal die Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (SWAN) Wes-Kaap 'n geleentheid by die Alumni Klubhuis (Die Stal) op Saterdag 9 Maart 2024 aanbied. Die gesprek sal […]
Gqeberha Maties 2024 AFSKOP
Walmer Golf Club River Road, Gqeberha#GqeberhaMatiesAlumni: Maak gereed om jou kennis op die proef te stel en sluit by ons aan vir 'n opwindende vasvrae-aand! Die Universiteit Stellenbosch se Alumni-tak in Gqeberha is opgewonde om […]