Maniere om te gee
Jy kan op verskeie maniere finansieel betrokke raak by die Universiteit Stellenbosch: via ‘n persoonlike skenking, ‘n korporatiewe skenking, beurse, ‘n internasionale skenking of selfs ‘n testamentêre skenking.
Skenkings kan direkte geldelike skenkings van enige bedrag in kontant, per tjek óf kredietkaart wees. ‘n Skenking kan ook ‘in goedere’ wees. Die belastingaftrekbare bedrag is tot en met 10% van belasbare inkomste. Ons gerieflike aanlynskenkingsplatform maak skenking veilig en vinnig. Klik hier om te skenk deur middel van ons aanlynvorm. As alternatief, maak ‘n skenking vanuit die veiligheid van jou eie internetbankdiens deur ‘n elektroniese oorplasing te doen.
Vir meer inligting, skakel gerus +27 21 808 2941.
Om die heel beste studentetalent te werf, het die Universiteit Stellenbosch meer geld nodig as die finansiering wat die regering beskikbaar stel. Die klasgeld, huisvesting en lewenskoste van die gemiddelde voorgraadse student beloop R115 000 per jaar (vir gemiddeld drie jaar). Die gemiddelde nagraadse student vereis weer minstens R95 000 per jaar op magistervlak, en selfs meer vir PhD- of nadoktorale studie.
Skakel met Candice Egan by +27 21 808 2711 of e-pos: eganc@sun.ac.za.
Direkte bank-oordrag of direkte deposito’s
NatWest Bank
Rekeningnr: 39448843
Kode: 60 00 01
Rekeningnaam: Stellenbosch University SA Foundation UK
Gift AID
Gift Aid bied inkomstebelastingverligting tot voordeel van liefdadigheid en gemeenskapsamateur sportklubs. As jy ‘n Britse belastingbetaler is, verhoog Gift Aid die waarde van jou liefdadigheidskenkings met 25%, want die liefdadigheidsorganisasie kan die basiese belastingkoers op jou skenking terugeis – sonder ekstra koste vir jou.
Voltooi asb die Gift Aid verklaring en stuur tesame met bewys van deposito.
Debiet / kredietkaart
Gaan hier aanlyn – En kies ‘ek wil gereeld gee’ om ‘n instruksie vir direkte debiet op te stel.
Of skandeer eenvoudig die QR-kode hieronder vir jou gemak:
Betaal via PayPal
Om aanlyn te betaal, klik hier
Skenkings aan die Universiteit Stellenbosch kan nou van u land binne Europa gemaak word en laat u toe om plaaslike belastingvoordele te eis. Die skenking word deur die Transnational Giving Europe (TGE) partner network aan die Universiteit Stellenbosch SA Stigting VK gemaak. https://www.transnationalgiving.eu/about.
Die Universiteit Stellenbosch is geregistreer vir TGE-skenkings in die volgende lande. Kontak asseblief die betrokke liefdadigheidsvennoot oor hoe om deur hulle aan die Universiteit Stellenbosch te skenk.
België
King Baudouin Foundation
rue Brederodestraat 21 1000 Brussels, Belgium
Tel. : +32-2-549 02 31
tge@kbs-frb.be
http://www.kbs-frb.be
Frankryk
Fondation de France
40 Avenue Hoche 75008 Paris, France
Tel. : +33-1-44 21 87 60
tge@fdf.org
https://www.fondationdefrance.org
Duitsland
Maecenata Stiftung
Rungestraße 17, 10179 Berlin, Germany
Tel. : +49 30 2838 7909
tge@maecenata.eu
http://www.maecenata.eu
Hongarye
Carpathian Foundation Hungary
HU-3300 Eger Felvégi Str 53 Hungary
Tel. : +36-36-516 750
TGE@cfoundation.org
http://www.karpatokalapitvany.hu/en
Luxemburg
Fondation de Luxembourg
12 Rue Erasme BP 281 2012 Luxembourg
Tel. : +352-274 748 1
tge@fdlux.lu
http://www.fdlux.lu
Inwoners van Luxemburg kan ‘n direkte skenking aan die Universiteit Stellenbosch maak via die Universiteit Stellenbosch SA Stigting VK-bankrekening of aanlyn met ‘n kaart. Stuur gerus ‘n e-pos na alisonapril@sun.ac.za nadat jy ‘n skenking gemaak het om sodoende jou sertifikaat (modèle de certificate) te ontvang vir insluiting by jou belastingopgawe.
Bank: NatWest
Bankadres: Natwest Bank Plc, City of London Office, 1 Princes Street, Londen EC3P 3AR
Rekeningnommer: 39448843
Kode: 60 00 01
IBAN: GB80NWBK60000139448843
BIC: NWBKGB2L
Rekeningnaam: Stellenbosch University SA Foundation UK
Aanlyn met kaart: https://www.paypal.com/gb/fundraiser/charity/3183224
Roemenië
Odorheiu Secuiesc Community Foundation
Kossuth Lajos 20 535600 Odorheiu Secuiesc, Harghita, Romania
Tel. : +40 741 655 773
szka@szka.org
http://www.szka.org
Spanje
Fundación Empresa y Sociedad
Padre Damián 2, 28036 Madrid
Tel. : +34 676 270 816
fabad@empresaysociedad.org
https://empresaysociedad.org/
Denemarke/ Finland/ Noorweë / Swede
Inwonders van hierdie lande kan direk aan die Universiteit Stellenbosch skenk deur gebruik te maak van die Universiteit Stellenbosch SA Stigting VK bankrekening of aanlyn met ‘n kaart.
Bank: NatWest
Bank Adres: Natwest Bank Plc, City of London Office, 1 Princes Street, London EC3P 3AR
Account Number: 39448843
Sort Code: 60 00 01
IBAN: GB80NWBK60000139448843
BIC: NWBKGB2L
Account Name: Stellenbosch University SA Foundation UK
Aanlyn met ‘n Kaart: https://www.paypal.com/gb/fundraiser/charity/3183224
Nederland
Die ‘Universiteit Stellenbosch SA Foundation UK’ is by die Nederlandse Belastingdienst (Belastingdienst) geregistreer en het amptelike ANBI-status – Registrasienommer 825892752.
Skenkings wat aan die Universiteit Stellenbosch deur ‘Stellenbosch University SA Foundation UK’ gemaak word, gee die skenker die reg op belastingaftrekkings op hul belastingverklarings in Nederland, solank hulle aan die minimum vereistes volgens die Nederlandse belastingwetgewing voldoen.
Ontvangernaam: Universiteit Stellenbosch SA Foundation UK
IBAN: GB80NWBK60000139448843
BIC: NWBKGB2L
Ontvanger banknaam: Natwest Bank Plc
Ontvanger bankadres: City of London Office, Princes Street 1, Londen EC3P 3AR
Die ANBI-regulasies vereis dat die liefdadigheidsorganisasie sy finansiële jaarverslag moet publiseer – hierdie verslag is beskikbaar op klik hier.
Aanlyn met ‘n Kaart: https://www.paypal.com/gb/fundraiser/charity/3183224
VERENIGDE STATE VAN AMERIKA
Skenk met
Zelle
Zelle® is ‘n
wonderlike manier om geld aan die vriende van die Universiteit Stellenbosch
Fonds te skenk. Zelle® is reeds in baie banktoepassings, so soek dit vandag in
joune.
Die ontvanger
se selfoonnommer vir jou skenking is 646 629 8698 of gebruik e-pos nick.smit@ingbank.com.
Elektroniese Oordrag
Rekeningnaam:Friends of the University of Stellenbosch Foundation
Bank: Wells Fargo
Rekeningnommer:5553 7329 66
S.W.I.F.T Adres:WFBIUS6S
Routing No.:0540 01220 (vir elektroniese oordrag: 121000248)
EIN:13-4091453
Verwysing:Naam en Van
Stuur asseblief bewys van betaling aan Hugo Steyn by hugos@sun.ac.za
Per Tjek
Maak tjek betaalbaar aan: Friends of the University of Stellenbosch Foundation en stuur na:
Skenkings aan baie buitelandse universiteite kwalifiseer as liefdadigheidsskenkings in Kanada. Die instelling moet in Bylae VIII van die inkomstebelastingregulasies gelys word.
Die Universiteit Stellenbosch is op 1 Januarie 2016 geregistreer en skenkings wat direk aan die Universiteit Stellenbosch gemaak word, kom dus in aanmerking vir belastingvoordele aan Kanadese belastingbetalers.
Die Kanadese-agentskap lys van geregistreerde buitelandse universiteite:
Klik hier
Rekeningnaam: Stellenbosch University – Foreign Income
Bank: First National Bank Kaapstad
Rekeningnommer: 621 0717 7083
Takkode: 204 109
S.W.I.F.T Adres: FIRNZAJJ
Verwysing: Naam en Van
Bank Adres: 26ste Vloer, Portside-gebou, Buitengrachtstraat 5, Kaapstad 8000
Stuur bewys van betaling aan Lorenza George: Lcg29@sun.ac.za wat ‘n kwitansie sal uitreik.
Skenk Aanlyn: Klik hier
Maak ‘n Skenking
Jy kan die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun sonder dat dit ‘n sent kos. Gebruik jou MySchool-kaart wanneer jy inkopies doen by enige van verskeie deelnemende kleinhandelaars landwyd en ‘n persentasie van jou aankope sal aan die US geskenk word.
Hoe werk dit?
- Kry ‘n MySchool-kaart en maak die US ‘n begunstigde.
- Maak die US ‘n begunstigde op ‘n bestaande MySchool-kaart.
Skandeer die QR-kode hieronder met jou foon om ‘n bydrae aan ‘n mede-Matie te maak. 18A belasting sertifikate sal op aanvraag uitgereik word.
As alternatief, maak ‘n skenking vanuit die veiligheid van jou eie internetbankdiens deur ‘n elektroniese oorplasing te doen. Vul in die naam van die inisiatief wat jy wil ondersteun in die verwysingsveld van jou bank:
Onbeperkte skenkings
Bank naam: Standard Bank
Tak naam: Stellenbosch
Takkode: 05 06 10
Rekeningnaam: Stellenbosch Trust
Rekeningnommer: 073002437
Beperkte Skenkings
Bank naam: Standard Bank
Tak naam: Stellenbosch
Takkode: 05 06 10
Rekeningnaam: Universiteit van Stellenbosch
Rekeningnommer: 073006955
Stuur asb bewys van betaling aan:
Lorenza George
+27 21 808 3090
cg29@sun.ac.za
Korporatiewe skenkings kan deur middel van jou maatskappy se beleid oor korporatiewe maatskaplike belegging, ‘n borgskap of ‘n filantropiese skenking geskied. (LW: Filantropiese skenkings hou belastingvoordele in.) Ons ontwikkelingspersoneel sal jou oor die belastingimplikasies van elk van hierdie strategieë adviseer.
Skakel gerus +27 21 808 9262.
Jy kan die Universiteit as ‘n begunstigde in jou testament benoem deur kontant, aandele of enige ander vorm van eiendom aan die US te bemaak. Die volle randwaarde van weldadigheidskenkings in jou testament is belastingaftrekbaar, en kan boedelbelasting aansienlik verlaag. Bemaking is maklik – stel bloot ‘n nuwe testament op of voeg ‘n kodisil toe aan ‘n bestaande testament.
E-brosjure en voorbeelde van erflatings aan Universiteit Stellenbosch.
Vir meer inligting, skakel asseblief met Hugo Steyn by +27 21 808 3615 of hugos@sun.ac.za.