Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans

Die Maties Wynklub

Die Maties Wynklub (MWK) het die bestaan van ʼn belangrike en kosbare skakel tussen Matie-wees en die geniet van ʼn heerlike glas trots Suid-Afrikaanse wyn bewys. In die lig van die uitdaging van hoe om tydens die onlangse tydperk van sosiale afstand met ons mede-alumni in interaksie te tree, het noodsaak weer eens die mantel van innovering omgehang en Matie-vriende – honderde kilometer en selfs vastelande ver van mekaar – in staat gestel om saam te kom, hulle stories te deel en met Matie-wynmakers te gesels.

Die MWK probeer om ʼn platform vir alumni-interaksie en die bou van verhoudings tussen die Universiteit, mede-alumni en Suid-Afrikaanse wynlandgoedere te vestig. Ons het opgewonde positiewe terugvoer van ons alumni in Europa ontvang, oor die feitlik stampvol wynproegeleenthede (hoofsaaklik aanlyn geleenthede) saam met bekende wynlandgoedere, soos Beyerskloof, Babylonstoren, La Motte en Waterford. Die Klub se nuwe tuiste is in die nuwe Alumni-verwelkomingsentrum by Die Stal en sal binnekort ook wynverwante geleenthede, soos Come Wine with Me se saamgestelde kos-en-wyn-aande, wynbekendstellings en bedryfsverwante samekomste, in persoon begin aanbied.

Die Klub wil ook graag erkenning verleen aan Matie-alumni wat plaaslik en oorsee in die verskillende industrieë wat met die wynbedryf verband hou, werk. Gegewe ons geografiese ligging, ons akademiese konteks, en die roem van ons legendariese Matie- sosiale geleenthede, is dit maklik verstaanbaar waarom wyn so ʼn integrale komponent van ons storie, ekonomie, geskiedenis en maatskaplike weefsel is. Met die bekendstelling van ons Maties Wynmakeruitruiling wil ons eer betoon aan ons alumni-wynmakers wat diep spore in die SA wynbedryf trap.

As agteroorsit met ʼn glasie wyn, ontspan en jou beste herinneringe aan Stellenbosch herleef, klink soos iets wat jy sal geniet, dan is die MWK beslis ʼn klub waarby jy betrokke wil wees. Ons sê met kinderlike genot Gesondheid! op al die wonderlike proegeleenthede en die deel van goeie Stellenbosch-herinneringe wat nog kom. Die lewe is ʼn viering en ons kan gerus die prop laat skiet en die verruklike ‘nektar van die gode’ geniet.

Wine Club ENG
Darren Maree

My geesdrif en liefde vir alle goed wat met wyn verband hou, het in 2015 begin, toe ek as baie gretige en avontuurlustige Gautenger, wat hom skielik in die wonderlike wêreld van die Kaapse Wynland bevind het, by die US Wynkultuurvereniging aangesluit het. My vriende sê dikwels dat ek te ernstig oor wyn is, veral as ʼn mens in ag neem dat my navorsingswerk ook op afval uit die wynbedryf fokus, maar al wat ek vir hulle kan sê is dat ek 100% ʼn wynbleeksiel is. Ek beoog om binnekort as ʼn Kaapse wynmeester te kwalifiseer. Ek sien daarna uit om nog baie Matie-wynliefhebbers oor ʼn glasie trots SA wyn te ontmoet.

e-Pos: darrenmaree@ymail.com, alumniwine@sun.ac.za

Verwante komende geleenthede

sien alle gebeure

Loading view.
  • There were no results found for "wine".
  • There were no results found for "wine".
Today
  • Previous Events
  • Today
Export Events
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Die Stal
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!