Suid-Afrika
Gqeberha

Die Gqeberha-tak is voorwaar ons vriendelikste groep – is jy enigsins verbaas daaroor? Hierdie vrywilligerspan neem die voortou en bring winde van verandering vir vele studente via verskeie fondsinsamelingsinisiatiewe en alumni-geleenthede.
Dagboek hierdie datum
- Donderdag 6 Julie – Ontmoet die Rektor, prof Wim de Villiers
Indien jy navraag wil doen oor hierdie aktiwiteite, of betrokke wil raak, stuur ’n e-pos aan alumnihubs@sun.ac.za.



