Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie

Menu

  • Afrikaans

US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie

Nadat die Universiteit Stellenbosch in 2021 algeheel derde in die Westerse afdeling van die jaarlikse Simon Marais-wiskundekompetisie geplaas is, sal 15 US-studente weer op 15 Oktober 2022 teen studente van 70 universiteite van regoor die wêreld meeding.

Die kompetisie is in 2017 gestig ter ere van wyle dr Simon Marias – ‘n US-alumnus in fisika en batebestuurder by Allan Gray, en later stigter en voorsitter van Allan Gray in Australië. Met ‘n PhD in teoretiese fisika aan die Universiteit van Cambridge het hy ‘n lewenslange passievolle belangstelling in wiskunde en wiskundige probleemoplossing gehandhaaf. Hy is op 26 Februarie 2015 ná ‘n kort stryd teen kanker oorlede.

Die organiseerders van die kompetisie het in 2021 na die US uitgereik en ‘n kompromie gevind wat die US (en ander universiteite in ‘n tydsone weg van Australië) in staat stel om met die tweede vraestel mee te ding.

Dr. Dirk Basson, dosent en koördineerder van Wiskunde Olimpiades in die US se Departement Wiskundige Wetenskappe, het gesê vanjaar sal die universiteite in die Westerse tydsone twee vraestelle skryf, net soos die universiteite in die Oostelike afdeling, met een vraestel wat oorvleuel.

In 2021 het die ingenieurstudent Ralph McDougall ‘n derde plek in die Westerse afdeling behaal, terwyl wiskundestudente Jean du Plessis en Adri Wessels, wat as ‘n paar ingeskryf het, gesamentlik vyfde geplaas is. Hierdie gesamentlike prestasie het aan die US die derde plek besorg. Ralph sal die US op 15 Oktober 2022 by die Suid-Afrikaanse Wiskundestiging se jaarlikse prysuitdeling verteenwoordige. Die sertifikate en prysgeld sal deur mev. Corena Marais, weduwee van Simon Marias, oorhandig word.

More articles

Stellenbosch Alumni gereed vir Cape Epic vir #Move4Food

Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe

Alumni stories op Woordfees TV

Once a Matie, Always a Matie
Once a Matie, Always a Matie
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2024
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
    • 2023
      • Borskanker Bewustheids Maand
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
  • Media
  • Video’s
  • Donate
    • Move4Food
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Maniere om te gee
    • #Move4Food
  • Kontak
  • Konvokasie

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265
alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!