Suid-Afrika

Oos-Londen

Suid-Afrika

Oos-Londen

Die Oos-Londen-tak is vroeg in 2022 gestig en word gelei deur ’n toegewyde vrywilligerspan, wat passievol is daaroor om die deure na leergeleenthede oop te maak en die Matie-netwerk na alle uithoeke van die OosKaap te neem. Jy kan uitsien na ’n wye verskeidenheid alumni-geleenthede in en om Oos-Londen in 2023.

Dagboek hierdie datums

  • Saterdag 25 Maart – SWAN – ’n dag waarop Menseregte in die soeklig geplaas word
  • Dinsdag 16 Mei – Beantwoord die oproep na ons Vasvra-aand Bridge the Gapfondsinsameling Woensdag
  • 5 Julie – Ontmoet die Rektor, prof Wim de Villiers November – Alumni-gesinstaptog, met buitelugpret gewaarborg.

Indien jy navraag wil doen oor die aktiwiteite, of betrokke wil raak, stuur ’n e-pos aan alumnihubs@sun.ac.za.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.