Die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarfonds, Oorbrug die Gaping, maak dit vir ons studentegemeenskap, personeel, alumni, ouers en vriende moontlik om ons studente te help met dinge wat hulle lewe onteenseglik bemoeilik. Ons oogmerk is om die gaping tussen talent en finansiële behoeftigheid te oorbrug – iets waaroor ons almal besorg is. U kan ’n onmiddellike, tasbare verskil in die lewe van US-studente maak deur middel van ’n skenking aan ons jaarfonds, Bridge the Gap.
Bridge the Gap

Donate now
"*" indicates required fields