Die “ontbrekende middel” is ’n term wat geskep is om na universiteitstudente te verwys wat nie vir finansiële hulp deur die staat kwalifiseer nie en wie se gesinne dit nie kan bekostig om vir hul studie te betaal nie. Hierdie groep – met ’n gesinsinkomste van tussen R350 000 en R600 000 per jaar – behels van ons mees talentvolle en akademies begaafde studente.
Caught in the Middle

Donate now
"*" indicates required fields