Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kom klink ‘n glasie in Duitsland

23 October 2020 @ 7:00 pm - 8:30 pm

  • « Russel Botman-gedenklesing
  • Kom klink ‘n glasie »

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van ons Maties-wynklub in Duitsland. Hier sal jy die geleentheid kry om met verskillende wynmakers en eienaars van wynlandgoedere in die Stellenbosch-wynroete en ander wynproduserende streke in Suid-Afrika, in gesprek te tree. Kom deel en herleef herinneringe aan Stellenbosch terwyl ons na die ikone van die bedryf luister en aan ons gunsteling SA wyne teug.

Vir hierdie eerste aanlyn wynervaring het ons gasspreker geen bekendstelling nodig nie, want hy het sinoniem geword met Stellenbosch- en studentewynavonture. Ons is verheug om Beyers Truter van Beyerskloof te verwelkom wat sy kennis en stories met ons gaan deel terwyl ons drie van sy geliefde wyne proe: Beyerskloof Pinotage, Reserve Pinotage en die Synergy Cape Blend. Beyers gaan ook van sy meer eksklusiewe wyne tydens die wynproe-sessie deel. Jy het die opsie om, bo en behalwe die standaardpakket, van hierdie eksklusiewe wyne te bestel.

Wat bedoel ons met “Standaardpakket”? Wel, ons het saamgespan met Capreo-wynverspreiders wat sal verseker dat jou wynpakket binne drie tot vyf dae op jou voorstoep afgelewer word sodat jy hierdie wynproe-sessie in die gemak van jou eie huis kan waardeer. Jy kan jou Beyerskloof-wynpakket bestel deur op hierdie skakel te klik.

Datum: Vrydag 23 Oktober 2020
Tyd: 19:00 tot 20:00
Plek: Aanlyn (Zoom)
Koste vir die drie wyne: 40 € (gratis aflewering ingesluit)
RSVP:  E-pos alisonapril@sun.ac.za om te RSVP en skryf Kom klink ‘n glasie in Duitsland teen Vrydag 16 Oktober 2020.
Kalender: KLIK HIER om die geleentheid in jou dagboek te voeg.

Nooi gerus diegene in jou sosiale kring om te deel in jou wynproe-sessie, sluit aan op Zoom en skakel jou kamera aan. Ons beloof ‘n interessante en prettige aand!

Ons sien uit om jou by hierdie virtuele geleentheid te verwelkom.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
23 October 2020
Time:
7:00 pm - 8:30 pm
Event Category:
Events
  • « Russel Botman-gedenklesing
  • Kom klink ‘n glasie »
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!