
- This event has passed.
België: onthou die datum
28 October 2021 @ 7:00 pm - 8:30 pm

Ons kondig graag aan dat prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, op 28 Oktober besoek sal aflê in Brussel. Hy sal hierdie geleentheid gebruik om ons Jaarfonds, Bridge the Gap, bekend te stel en jou op hoogte bring van die opwindende verwikkelings by jou alma mater.
Teken asseblief Donderdag 28 Oktober 2021 om 19:00 in jou dagboek aan. Jy kan ook reeds vir hierdie geleentheid registreer deur ‘n e-pos aan alisonapril@sun.ac.za te stuur. Registrasies sal ons ‘n aanduiding gee van die aantal gaste wat ons kan verwag en om daarvolgens te beplan.
Hou gerus jou inbox dop vir ‘n e-pos met meer besonderhede oor die geleentheid.
Ons sien daarna uit om jou te verwelkom!
Details
- Date:
- 28 October 2021
- Time:
-
7:00 pm - 8:30 pm
- Event Category:
- Events