Kom vul jou longe met vars lug en kom aan die gang. Die feesvieringe gaan voort wanneer ons die asemrowende Stellenboschberg te voet, op ’n drafstap of op ’n fiets aanpak.
Nie superfiks nie? Moenie bekommer nie, ons maak vir alle fiksheidsvlakke voorsiening, so bring jou vriende, gesin en troeteldiere, en kom geniet die
pragtige uitsig oor die dorp.
Verversings word ná die tyd by die Alumniklubhuis bedien.
PLEK: Registrasie by die Alumniklubhuis
KOSTE: Stap & draf: R50 | Fietsry: R100
BESPREEK JOU KAARTJIE: Skakel