Die Universiteit Stellenbosch sal van 5 tot 9 Desember 2022 sy jaarlikse Desember-gradeplegtighede by die Coetzenburg-sentrum op die Coetzenburg-sportterrein aanbied.
Die gradeplegtighede van studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vind op Donderdag, 8 Desember 2022 plaas:
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | Groep 1 | 8 Desember 2022 om 09:00 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | Groep 2 | 8 Desember 2022 om 13:00 |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe | Groep 3 | 8 Desember 2022 om 17:00 |
- Vir verdere inligting kliek hier.
Groepe | Kwalifikasies |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Groep 1 | BCom (Bedryfsielkunde) BCom (Internasionale Besigheid) BCom (Regsgeleerdheid) BCom (Bestuurswetenskappe) BCom (Wiskundige wetenskappe) BCom HonsBCom (Ondernemingsbestuur) HonsBCom (Finansiële Risikobestuur) HonsBCom (Menslikehulpbronbestuur) HonsBCom (Bedryfsielkunde) HonsBCom (Logistieke Bestuur) HonsBCom (Wiskundige Statistiek) HonsBCom (Operasionele Navorsing) HonsBCom (Statistiek) HonsBCom (Vervoerekonomie) MCom (Ondernemingsbestuur) MCom (Finansiële Risikobestuur) MCom (Menslikehulpbronbestuur) MCom (Bedryfsielkunde) MCom (Logistieke Bestuur) MCom (Wiskundige Statistiek) MCom (Kwantitatiewe Bestuur) MCom (Operasionele Navorsing) MCom (Statistiek) MCom (Belasting) MCom (Vervoerekonomie) MPhil (MIV/VIGS-bestuur) PGD (Bemarking) PGD (MIV/VIGS-bestuur) PGD (Strategiese Menslikehulpbronbestuur) PGD (Vervoer en Logistiek) PhD (Bedryfsielkunde) PhD (Logistiek) PhD (Logistieke Bestuur) PhD (MIV/VIGS-bestuur) PhD (Ondernemingsbestuur) PhD (Operasionele Navorsing) PhD (Statistiek) PhD (Vervoerekonomie) PhD (Wiskundige Statistiek) |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Groep 2 | BRek BCom (Aktuariële Wetenskap) BCom (Ekonomiese Wetenskappe) BCom (Finansiële Rekeningkunde) BCom (Bestuursrekeningkunde) BRek BCom Hons (Ekonomie) BCom Hons (Bestuursrekeningkunde) MRek MCom (Aktuariële Wetenskap) MCom (Rekenaarouditering) MCom (Ekonomie) NGDip (Rekeningkunde) NGDip (Aktuariële Wetenskap) PhD (Rekeningkunde) PhD (Landbou-ekonomie) PhD (Ekonomie) |
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Groep 3 | Diploma in Openbare Verantwoordbaarheid Gevorderde Diploma in Publieke Verantwoordbaarheid Dip (Volhoubare Ontwikkeling) NGDip (Besigheidsbestuur en -administrasie) NGDip (Ontwikkelingsfinansies) NGDip (Omgewingsbestuur) NGDip (Finansiële Beplanning) NGDip (Toekomsstudie) NGDip (Leierskapsontwikkeling) NGDip (Projekbestuur) NGDip (Openbare Finansiële Bestuur) NGDip (Volhoubare Ontwikkeling) HonsB (Publieke Administrasie) HonsBCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur) MBA MCom (Openbare en Ontwikkelingsbestuur) MPA MPhil (Ontwikkelingsfinansies) MPhil (Omgewingsbestuur) MPhil (Toekomsstudie) MPhil (Bestuursafrigting) MPhil (Volhoubare Ontwikkelingsbeplanning en -bestuur) PhD (Besigheidsbestuur en -administrasie) PhD (Ontwikkelingsfinansies) PhD (Openbare en Ontwikkelingsbestuur) |