
- This event has passed.
Eerstejaar Reúnie Foto
10 September 2022 @ 11:30 am - 1:30 pm

Ons eerstejaarkohorte kom almal op Saterdag 10 September by die Coetzenburgstadion bymekaar.
En maak seker jy’s fotofiks, want ons fotograaf sal daar wees om die hele groep op kamera vas te lê.
PLEK: Ontmoet by die Alumniklubhuis
Navrae: Stuur asseblief ‘n e-pos na homecoming@sun.ac.za
Details
- Date:
- 10 September 2022
- Time:
-
11:30 am - 1:30 pm
- Event Category:
- Events