
- This event has passed.
Eerstejaar Reúnie-middagetes
10 September 2022 @ 1:00 pm - 4:00 pm

Was jy ‘n eerstejaar in 1981, 1982, 1991, 1992, 2001, 2002, 2011 of 2012? Kom sluit dan by die res van jou jaargroep aan vir ‘n heerlike Stellenbosch-middagete onder die eikebome.
PLEK: Alumniklubhuis by Die Stal
KOSTE: R300 per persoon
BESPREEK JOU KAARTJIE: Skakel
Details
- Date:
- 10 September 2022
- Time:
-
1:00 pm - 4:00 pm
- Event Category:
- Events