- This event has passed.
Sluit aan by prof Thuli in die VK: V&A met Meera Selva en Skemeronthaal
13 September 2022 @ 7:00 pm - 9:00 pm
Die Universiteit Stellenbosch (US) nooi u graag uit na ‘n uitsonderlike geleentheid waar u by mede-alumni, skenkers en vriende van die Universiteit kan aansluit om prof Thuli Madonsela, die voormalige Openbare Beskermer van Suid-Afrika en huidige bekleĆ«r van die Leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid aan die US, te ontmoet.
Ā
Kom kuier gerus saam by een of meer van hierdie geleenthede terwyl prof Madonsela in die Verenigde Koninkryk is.
Ā
Geleentheid in Edinburgh
Ā
V&A met Meera Selva en Skemeronthaal
Datum: Dinsdag 13 September 2022
Tyd: 18:00 tot 20:00
Plek: The Signet Library, WS Society, Parliament Square, Edinburg EH1 1RF
RSVP: Stuur ‘n e-pos na alumni@sun.ac.za om te RSVP teen Donderdag 6 September 2022
Details
- Date:
- 13 September 2022
- Time:
-
7:00 pm - 9:00 pm
- Event Category:
- Events