Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Kaapstad-Fietstoer

13 March @ 6:00 am - 6:00 pm

  • « Elgin Maties – sien julle in Maart
  • #JongAlumni: Van Entrepreneur tot Uitvoerende Hoof »

Ons hoop jy het ‘n welverdiende ruskans geniet en sien uit na wat hierdie nuwe jaar mag inhou. Jou Pretoria Maties Alumni-tak was hard aan die werskaf en het verskeie alumni-aktiwiteite vir die eerste helfte van die jaar gereël. Ons doen ‘n beroep op jou om aan te sluit! By hierdie geleenthede kan jy kontak bewerkstellig met mede-Maties en nuwe sosiale en besigheidsnetwerke skep. Geniet bobaas-rugby by die openingswedstryd van die 2022 Varsitybeker, piekniek saam met jou familie en vriende, speel ‘n potjie gholf saam met jou maats of bespreek daardie uiters belangrike onderwerp: aandagtigheid, of te wel, mindfulness. Of jy nou een ​​of al hierdie geleenthede wil bywoon – ons sien daarna uit om tyd saam met jou te spandeer.

En daar spring ons weg!
Ons Pretoria Maties Alumni-tak is toe amptelik in November 2021 by die Menlyn Boutique Hotel bekendgestel. Dankie aan almal wat dit bygewoon het. Klik hier vir ‘n keur van foto’s.

Wil jy van jou tyd deel? Jy kan vrywillig op ons takkomitee dien. Kontak Ferdi van Dyk by alumnihubs@sun.ac.za indien jy betrokke wil raak.

Kaapstad-fietstoer
As jy fietsry of beplan om aan die Kaapstad-fietstoer deel te neem, hoekom sluit jy nie by Maties se alumni-span aan nie? Die Universiteit moedig alumni-takke regoor Suid-Afrika aan om aan te meld en fiets te ry om fondse in te samel vir sy  Jaarfonds, Bridge the Gap. Geniet die pret en kameraadskap met ‘n spesiale uitgawe fietsry-T-hemp, gasvryheid na die geleentheid, en die kans om saam met die Rektor en Visekanselier, prof Wim de Villiers en mede-Maties die speke te laat sing.
Om in the skryf of om meer inligting te ontvang, kontak asseblief vir Siya Ndlovu by ndlovus@sun.ac.za.

Jou globale Matie-netwerk
Moenie vergeet om op www.matiesconnect.com te registreer om jou eertydse universiteitsvriende op te spoor of om op die hoogte te bly van al die jongste alumni-nuus nie.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Date:
13 March
Time:
6:00 am - 6:00 pm
Event Category:
Sport
  • « Elgin Maties – sien julle in Maart
  • #JongAlumni: Van Entrepreneur tot Uitvoerende Hoof »
  • Homecoming
    • huis kom
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Train4Fees
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Konvokasie
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Get Informed
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!