Loading Events

Lydia Alumni Dames-tee Uitnodiging

Aandag alle prims en onder-prims! Ons hou ‘n spesiale dames-tee tydens die Universiteit se Tuiskoms-en-Familienaweek en ons wil graag hê jy moet by ons kom aansluit. Hier is jou kans om weer bande met mede-Lydianers te bou.

Saterdag 7 Maart 2020

Plek: Oude Werf Hotel (sal bevestig word)

Tyd: 14:00

Koste: R115 – R165 per persoon

Rig asseblief jou RSVP aan 21289573@sun.ac.za teen Donderdag 20 Februarie.