Loading Events

Majuba Manne-aand

Manne-aand

Die idee agter ‘n Manneaand is om jaarliks ‘n groot makietie vir Majuba-alumni te reël.

Vanjaar bied ons ‘n vrae en antwoord sessie aan met Springbok-legende en Oud-Majubaan Pieter “Slaptjips” Rossouw. Die nuwe Oud-Majubane-Bond vir 2020/2021 gaan ook verkies word. Dit word gevolg deur ‘n lam spitbraai in die binnehof teen ‘n koste van R120 per persoon. Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees.

Tyd: 18:30 vir 19:00

Plek: Majuba-koshuis

Koste: R120 per person (kaartjies op die dag beskikbaar)

RSVP: Saterdag 29 Februarie 2020 aan 20695470@sun.ac.za.