
- This event has passed.
Maties in Amsterdam
13 February 2020 @ 7:00 pm - 9:30 pm

Beste Alum
Kom sluit gerus by ons aan!
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge bied op Donderdag 13 Februarie ‘n informele alumni-netwerkgeleentheid aan in Amsterdam, waar jy weer vriendskapsbande en netwerke met mede-Maties in jou omgewing kan bou.
Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om jou en ‘n metgesel by die geleentheid te verwelkom.
Rig jou RSVP aan alisonapril@sun.ac.za.
Ons Matie-familie is wyd versprei en ons sou regtig graag soveel as moontlik van julle wou bereik. Stuur hierdie uitnodiging gerus aan Maties in jou omgewing en moedig hulle aan om hulle jongste kontakbesonderhede aan alumni@sun.ac.za te stuur.
Details
- Date:
- 13 February 2020
- Time:
-
7:00 pm - 9:30 pm
- Event Category:
- Events