Skip to content
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Maties in Denver: Virtuele-ontmoeting

23 June 2021 @ 3:00 am - 4:00 am

  • « Kom klink ‘n glasie in Denemarke
  • Prof Thuli Madonsela met SciMathUS »

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch is verheug om saam met ons Denver Maties Hub ‘n virtuele byeenkoms vir ons alumni op Dinsdag 22 Junie 2021, aan te bied. Ons hoop om daardie unieke Matie-gees by hierdie aanlyn geleentheid ten toon te stel.

Ons wil graag met Maties regoor die groot deelstaat Colorado in verbinding tree, en verwelkom die geleentheid om jou meer te vertel van ons strewe om ‘n sterker Maties-gemeenskap in Denver te bou en hoe jy betrokke kan raak.

Dra jou snaakste hoed en bring jou gunstelling drankie saam.

Sal jy by ons aansluit?

Datum: Dinsdag 22 Junie 2021
Tyd: 19:00 tot 20:00 (MDT; GMT-6)
Plek: Aanlyn
RSVP:Stuur ‘n e-pos aan darrynh@sun.ac.za
(Die skakel na die geleentheid sal per e-pos gestuur word.)

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom en onsself aan jou voor te stel.

Let daarop dat ons by die Universiteit Stellenbosch ons internasionale studente in die buiteland by ons alumni-program insluit.

  • Google Calendar
  • iCalendar
  • Outlook 365
  • Outlook Live

Details

Date:
23 June 2021
Time:
3:00 am - 4:00 am
Event Category:
Events
  • « Kom klink ‘n glasie in Denemarke
  • Prof Thuli Madonsela met SciMathUS »
  • Homecoming
    • Tuiskoms 2023
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Campaigns
    • 2021
      • Dekaansfonds: Regsfakulteit
      • Covid-19
      • Masked Masterpieces
      • Thank You
    • 2022
      • #Action4inclusion
      • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
      • EindeGBV
      • Train4Fees
      • #SciMathus
      • Move4Food
  • Chapters
    • Globale Maties Netwerk
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Events
      • Annual Events
      • Verjaarsdae
      • Crest Talks
      • Maties Sports
      • Eweknie-fondswerwing
      • Openbare lesings
      • Koshuise
  • Donate
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Get informed
    • Alumni Clubhouse
    • Kontak
    • Raak ingelig
    • Matie Shop
    • Maties Wynklub
  • Vrywilligerswerk vir die US
  • Visit Sun.ac
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Maties Connect
  • Skenk
    • Aanlyn Skenkings
    • Maniere om te gee
    • Tipes geskenke
  • Media
    • Video’s
  • Kontak
  • Konvokasie
    • Nominasies vir US Raad 2023
    • Konvokasie 2023
    • Konvokasie 2022
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in .

Powered by Ultimate Auction
Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!