Sluit by ons aan op Woensdag 22 Januarie 2020 in Ghent. Ons gasspreker is prof Barney Jordaan, US-alumnus en professor aan die Vlerick School of Business, wat ‘n praatjie sal lewer met die onderwerp: “Lessons in negotiation from The Godfather”.
Rig asb jou RSVP aan alisonapril@sun.ac.za teen Woensdag 15 Januarie indien jy die geleentheid wil bywoon. Die plek en tyd sal bevestig word nader aan die tyd.