Skip to content
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English
Menu
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Menu

  • English
  • Afrikaans
Loading Events

« All Events

Metanoia se Sweet 16-reünie

9 September @ 6:00 pm - 10 September @ 5:00 pm

  • « Majuba 55 Jaar Reünie
  • Heemstede 55ste verjaarsdagvieringe »

Dit is met groot opwinding dat ons jou nooi na Metanoia se Sweet 16-reünie wat op Vrydag en Saterdag, die 9de en 10de September 2022 plaasvind.
Hierdie naweek is propvol aktiwiteite. Gaan jy by ons aansluit?

Die besonderhede vir elke geleentheid is soos volg:

Vrydag 9 September om 18:00 – Meta Speletjies-aand en Quad-party
Julle sal in spanne verdeel word en teen mekaar meeding in ‘n verskeidenheid prettige speletjies, perfek vir alle ouderdomme. Daar gaan selfs ‘n goeie skoot MetaZombies-pret wees wat jou omtrent aan destyds sal herinner! Speletjiesaand sal oorgaan in ‘n Meta Quad-party waarvan die tema ‘disko’ is, so gaan bos.

Saterdag 10 September om 09:00 – Meta Laatontbyt-piekniek
Kom geniet ‘n intieme brunch. Ons spring uit die blokke met die Rubix Cluster-dans wat vinnig en maklik is om te leer, so moet jou nie bekommer nie. Daar sal op die dag verskeie brunch-opsies wees om van te kies.

Dan is daar ons Pulppapier Droomprojek waar jy ‘n boodskap of gedagte op ‘n klein pulpbladsytjie neerskryf om te plant met ‘n spekboom wat ons vir jou as geskenk gee. Terwyl ons brunch geniet, kan jy jou regmaak vir ‘n vermaaklike Terugblik Terugtog, waar ons almal ons beste herinneringe en ook ergernisse van ons tydjie in Metanoia sal deel.

Saterdag 10 September om 17:00 – Meta Sweet 16 Universiteitsdans en -aandete Verjaardagpartytjie Mashup
Ons sluit Tuiskomsnaweek af met ons Sweet 16 Universiteitsdans en -aandete Partytjie. Tof jou op en marineer in die atmosfeer. Dink fotohokkie, karaoke, lip sync-bekgevegte, poeding en koek. En dis nie nodig om ‘n oppasser te reël nie – die kleinspan is welkom. Ons gaan ‘n kinder-area oprig waar hulle hul eie pret kan hê. Boonop is daar ‘n prysuitdeling om na uit te sien!

Ons besef dis dalk nie vir jou moontlik om al die geleenthede by te woon nie, so kaartjiepryse is as volg:

  • Meta Speletjies-aand en Quad-party: R50
  • Meta Laatontbyt-piekniek: R140
  • Meta Sweet 16 Universiteitsdans en -aandete Verjaardagpartytjie Mashup: R510
  • Kombinasiekaartjie vir al die Meta-geleenthede: R600

KLIK HIER om jou plek te bespreek en kaartjies te koop.

Kinders onder die ouderdom van 13 is welkom om by te woon sonder enige ekstra koste. Ons vra dat jy die aantal kinders wat bywoon sal aandui deur hierdie skakel te gebruik: https://forms.office.com/r/w07cc0BVjK

Enige vrae? Kontak asseblief die Metanoia Alumni-vereniging se Uitvoerende Span:

  • Dave Binza (Voorsitter/HK van Alumni): 081 586 3135; 21605149@sun.ac.za
  • Erin Thornhill (Ondervoorsitter): 062 361 4534; 25974556@sun.ac.za
  • Aneka Bellingan-Kruger (Administratiewe Beampte): 084 392 2046; 25939440@sun.ac.za

Hierdie reünie vorm deel van die Universiteit se jaarlikse Tuiskomsnaweek vir alumni wat vanaf Donderdag 8 September tot Saterdag 10 September plaasvind. Dit beteken daar is baie geleenthede vir jou om weer kontak te maak en met mede-Maties te netwerk. KLIK HIER om jou plek te bespreek.

Bring die GEES, hou die vibes lewendig en sluit by ons aan om iets spesiaals daarvan te maak.

Ons sien daarna uit om jou te verwelkom!

Klik hier om jou kontak asook intekening inligting te bestuur.

+ Google Calendar+ iCal Export

Details

Start:
9 September @ 6:00 pm
End:
10 September @ 5:00 pm
Event Category:
Events
  • « Majuba 55 Jaar Reünie
  • Heemstede 55ste verjaarsdagvieringe »
  • Tuiskoms
    • Tuiskoms 2022
    • Tuiskoms 2020
  • Veldtogte
    • Dekaansfonds: Regsfakulteit
    • Covid-19 Hulpfondse
    • Train4Fees
    • Masked Masterpieces
    • Move4Food
    • #Action4inclusion
    • #SciMathus
    • BRIDGE THE GAP ANNUAL FUND
    • Dankie
  • Hubs & Clubs
    • VSA
    • VK
    • Noord-Amerika
    • Namibië
    • Londen
    • KwaZulu Natal
    • Ierland
    • Hongkong
    • Gauteng
    • Europa
    • Kanada
    • Breëriviervallei
  • Alumni Vlagskip-Programme
    • PreAlumni
    • Swan
    • Jong Alumni
  • Geleenthede
    • Alumni-interaksie Kalender
    • Geleenthede
    • Maties Geleenthede
      • Maties Sport
      • Jaarlikse gebeure
      • Crest Talks
      • Openbare lesings
      • Verjaarsdae
      • Koshuise
      • Eweknie-fondswerwing
  • Konvokasie
  • Vrywilligheid
  • Skenk
    • Skenk
    • Impakverslag
  • Alumni Clubhouse
  • Maties Wynklub
Once a Matie, Always a Matie
  • Tuis
  • Matie shop
  • Maties Connect
  • Media
  • Kontak
  • Vir meer inligting oor COVID-19 Klik hier
  • English

Stellenbosch
Private Bag X1
Matieland
South Africa

+27(0)21 808 9265 alumni@sun.ac.za

Facebook Linkedin Instagram Twitter

We are using cookies to give you the best experience on our website.

You can find out more about which cookies we are using or switch them off in settings.

Privacy Overview

This website uses cookies so that we can provide you with the best user experience possible. Cookie information is stored in your browser and performs functions such as recognising you when you return to our website and helping our team to understand which sections of the website you find most interesting and useful.

Strictly Necessary Cookies

Strictly Necessary Cookie should be enabled at all times so that we can save your preferences for cookie settings.

If you disable this cookie, we will not be able to save your preferences. This means that every time you visit this website you will need to enable or disable cookies again.

3rd Party Cookies

This website uses Google Analytics to collect anonymous information such as the number of visitors to the site, and the most popular pages.

Keeping this cookie enabled helps us to improve our website.

Please enable Strictly Necessary Cookies first so that we can save your preferences!