Loading Events

Minerva Alumni Dames-tee Uitnodiging

Jy word hartlik uitgenooi na ‘n dames-tee by Minerva tydens die Universiteit se jaarlikse Tuiskoms-en-Familienaweek vir alumni. Minerva-familie — hier is jou kans om weer bande met ou vriende te bou en daardie wonderlike studentedae te herleef.

Waar: Minerva-koshuis

Tyd: 10:00-13:00

Koste: R70 per persoon (kontant of snapscan op die dag)

Rig asseblief jou RSVP aan 21931178@sun.ac.za teen Woensdag 26 Februarie.

 

Program

10:00 Opening en verwelkoming

10:15 Kuier saam

11:30 Foto’s

12:00 Koshuis-toer

12:45 Afsluiting

Vir meer inligting kontak vir Stephanie Scheller by 21931178@sun.ac.za of 076 7485 797.