Loading Events

kuier met voormalige Springbokrugbyspelers

WEN!!

Wen dubbelkaartjies na die Maties en Ikeys rugby kragmeting! En kuier met voormalige Springbokrugbyspelers…

Voorwedstryd @ 15:30

Sluit aan by voormalige Bokke — Schalk Brits, Hanyani Shimange en Tiaan Strauss asook voormalige Maties en Ikeys-rugbykapteins by Die Stal op Coetzenburg in Stellenbosch, waar hulle legendariese rugby stories sal deel.

Die wedstryd @ 19:00

Die trotse tradisie van die twee opponente – die Maties en Ikeys – staan steeds sterk, en daar sal Maandagaand geen genade betoon word wanneer die spanne makeer in die Danie Craven-stadion pak nie. Sowat 18 000 toeskouers word in die stadion verwag vir die wedstryd wat op Supersport uitgesaai sal word.

Ligte, kamera, aksie!

HOE GEMAAK?

Al wat jy moet doen is om die boodskap op enige van ons sosiale media platforms te deel:

Facebook

Deel hierdie boodskap op Facebook en tag ‘n vriend.

Twitter

Deel hierdie boodskap weer en tag @ SU-Alumni en ‘n vriend.

Instagram

Plaas hierdie pos weer, tag @ SU-Alumni en tag ‘n vriend.