Die Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (SWAN) vier fantastiese vroue hierdie Augustus, en jy word hartlik uitgenooi om deel te neem.
Sluit asseblief by jou mede-alumnae aan vir ‘n netwerkgeleentheid, pasgemaak om die skoonheid en selfvertroue binne elkeen van ons te vier en te versterk.
Minette Sieberhagen, alumna en eienaar van Lipped, sal hierdie sessie lei en jou op ‘n reis van selfuitdrukking neem.
Sy sal ook haar kundigheid om ‘n pasgemaakte lipstiffie te skep deel en jou help om jou ideale skakering te vind.
Geleentheidsbesonderhede:
Wanneer: Donderdag 31 Augustus 2023
Tyd: 17:30 tot 20:00
Waar: Alumni-klubhuis (Die Stal)
Koste: R80 per persoon
KLIK HIER om jou kaartjie te bespreek.
RSVP: Stuur ‘n e-pos na swan@sun.ac.za om te RSVP teen Maandag 28 Augustus.
Daar is slegs 30 kaartjies beskikbaar, so ons raai jou aan om so gou doenlik te bespreek.