Die Stuttgart Maties Alumni-tak nooi jou na ‘n herfsgeleentheid waar alumni Riesling van drie verskillende lande kan proe.
Sluit asseblief by ons aan waar ons gaan ontspan en deelneem aan ‘n eksklusiewe proe-sessie, gelei deur een van Duitsland se voorste jong wynkenners.
Geleentheidsbesonderhede:
Wanneer: Donderdag 12 Oktober 2023
Tyd: 19:00
Plek: Weinhandlung Kreis, Böheimstraße 43 , 70199 Stuttgart
Koste: Koste: 30€ per persoon (vooruit betaalbaar tydens registrasie via PayPal aan: j-a.gehrig@t-online.de.) Jy sal sewe hoë kwaliteit wyne van drie verskillende lande kan proe.
RSVP teen Maandag 9 Oktober 2023. E-pos alisonapril@sun.ac.za
Daar sal van deelnemers verwag word om hul eie kostes te dek.
Ons sien daarna uit om tyd saam met jou deur te bring.